Musiek

Die notering van musiek

Musiek is 'n vorm van kuns wat georganiseerde klanke en stiltes bevat. Dit word uitgedruk in terme van toonhoogte (insluitende melodie en harmonie), ritme (insluitende tempo en mate) en die kwaliteit van klank (byvoorbeeld artikulasie, tekstuur en dinamiek). Musiek kan gebruik word vir die kunssinnige of die estetiese, kommunikasie, vermaak of seremoniese doeleindes. Die definisie van wat musiek behels verskil afhangende van die kultuur en sosiale sinsverband. Verskillende interpretasies van die term word ook as sub-genres van die kuns aanvaar.

Musiek bevat fisiese, geestelike en sosiale fenomene, sowel as teorie, uitvoering, dans en ook digkuns.

Enkele onderwerpe wat in musiek bestudeer word, sluit in:

Oorsprong

Daar bestaan baie teorieë oor die oorsprong van musiek. Só word daar in volksverhale, mites en sages van die volkere vertel van die bo-aardse, goddelike oorsprong van musiek, en dikwels het die musiek in hierdie verhale een of ander towerkrag. Musiekwetenskaplikes probeer die ontstaan van musiek verklaar deur byvoorbeeld te sê dat die oermens mooi dieregeluide probeer naboots het. Dit is egter alles teorieë wat nie bewys kan word nie.

Musiek is klank en verdwyn weer sodra dit gemaak is. Daarom bestaan ons kennis oor die musiek van die tyd voor die koms van die grammofoon uit die feite wat in beeld en op skrif aan ons oorgelewer is. Musiek wat in musieknotasie vasgehou is, kan ons ook alleen dán weer in klank laat herleef as ons die ou notasietekens kan lees. Ons weet dan ook relatief min oor die musiek van die ou beskawings van die Antieke of Oudheid. In elk geval sal ons nooit presies kan weet hoe dit geklink het nie. Historiese- en veral argeologiese navorsing het interessante feite aan die lig gebring oor die musiek en veral die musiekbeoefening van die ou kulture, byvoorbeeld China, Egipte, Mesopotamië, en Israel. Oor laasgenoemde kan ook uit die Bybel heelwat aanduidings gekry word.

Other Languages
Alemannisch: Musik
አማርኛ: ሙዚቃ
aragonés: Musica
Ænglisc: Drēam
العربية: موسيقى
ܐܪܡܝܐ: ܙܡܪܘܬܐ
مصرى: مزيكا
asturianu: Música
Aymar aru: Jaylliphust'a
azərbaycanca: Musiqi
تۆرکجه: موسیقی
башҡортса: Музыка
Boarisch: Musi
žemaitėška: Mozėka
беларуская: Музыка
беларуская (тарашкевіца)‎: Музыка
български: Музика
भोजपुरी: संगीत
bamanankan: Fɔlikan
বাংলা: সঙ্গীত
བོད་ཡིག: རོལ་དབྱངས།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: এলা
brezhoneg: Sonerezh
bosanski: Muzika
буряад: Хүгжэм
català: Música
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Ĭng-ngŏk
нохчийн: Эшар
Cebuano: Musika
ᏣᎳᎩ: ᏗᎧᏃᎩᏛ
کوردی: مۆسیقا
corsu: Musica
čeština: Hudba
kaszëbsczi: Mùzyka
Чӑвашла: Мусăк
Cymraeg: Cerddoriaeth
dansk: Musik
Deutsch: Musik
Zazaki: Muzik
ދިވެހިބަސް: ސަންގީތު
Ελληνικά: Μουσική
English: Music
Esperanto: Muziko
español: Música
eesti: Muusika
euskara: Musika
estremeñu: Música
فارسی: موسیقی
suomi: Musiikki
Võro: Muusiga
føroyskt: Tónleikur
français: Musique
arpetan: Musica
Nordfriisk: Musiik
furlan: Musiche
Frysk: Muzyk
Gaeilge: Ceol
贛語: 音樂
Gàidhlig: Ceòl
galego: Música
Avañe'ẽ: Atõi
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: संगीत
𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺: 𐍃𐌰𐌲𐌲𐍅𐌴𐌹𐍃
ગુજરાતી: સંગીત
Gaelg: Kiaull
Hausa: Kiɗa
客家語/Hak-kâ-ngî: Yîm-ngo̍k
עברית: מוזיקה
हिन्दी: संगीत
Fiji Hindi: Music
hrvatski: Glazba
Kreyòl ayisyen: Mizik
magyar: Zene
interlingua: Musica
Bahasa Indonesia: Musik
Interlingue: Música
Iñupiak: Atuutit
Ilokano: Musika
Ido: Muziko
íslenska: Tónlist
italiano: Musica
日本語: 音楽
Patois: Myuuzik
la .lojban.: zgike
Basa Jawa: Musik
ქართული: მუსიკა
Taqbaylit: Aẓawan
Kabɩyɛ: Minziiki
қазақша: Музыка
kalaallisut: Nipilersorneq
ភាសាខ្មែរ: តន្ត្រី
ಕನ್ನಡ: ಸಂಗೀತ
한국어: 음악
къарачай-малкъар: Музыка
कॉशुर / کٲشُر: موسیٖقی
Ripoarisch: Musick
kurdî: Muzîk
kernowek: Ylow
Кыргызча: Музыка
Latina: Musica
Ladino: Muzika
Lëtzebuergesch: Musek
лакку: Музыка
Lingua Franca Nova: Musica
Limburgs: Muziek
Ligure: Muxica
lumbaart: Müsega
lingála: Mizíki
ລາວ: ດົນຕີ
lietuvių: Muzika
latviešu: Mūzika
Basa Banyumasan: Musik
Malagasy: Mozika
македонски: Музика
മലയാളം: സംഗീതം
монгол: Хөгжим
मराठी: संगीत
Bahasa Melayu: Muzik
Malti: Mużika
Mirandés: Música
မြန်မာဘာသာ: ဂီတ
مازِرونی: ساز
Napulitano: Múseca
Plattdüütsch: Musik
Nedersaksies: Meziek
नेपाली: सङ्गीत
नेपाल भाषा: संगीत
Nederlands: Muziek
norsk nynorsk: Musikk
norsk: Musikk
Novial: Musike
Nouormand: Mûsique
occitan: Musica
Oromoo: Muuziqaa
ଓଡ଼ିଆ: ସଂଗୀତ
Ирон: Музыкæ
ਪੰਜਾਬੀ: ਸੰਗੀਤ
Pangasinan: Musik
Papiamentu: Musika
Norfuk / Pitkern: Myuusik
polski: Muzyka
Piemontèis: Mùsica
پنجابی: موسیقی
Ποντιακά: Μουσική
پښتو: سندارا
português: Música
Runa Simi: Taki kapchiy
română: Muzică
armãneashti: Muzicâ
русский: Музыка
русиньскый: Музика
संस्कृतम्: सङ्गीतम्
саха тыла: Музыка
sicilianu: Mùsica
Scots: Muisic
سنڌي: موسيقي
srpskohrvatski / српскохрватски: Muzika
Simple English: Music
slovenčina: Hudba
slovenščina: Glasba
Gagana Samoa: Mūsika
chiShona: Mimhanzi
Soomaaliga: Muusig
shqip: Muzika
српски / srpski: Музика
Seeltersk: Musik
Basa Sunda: Musik
svenska: Musik
Kiswahili: Muziki
ślůnski: Muzyka
தமிழ்: இசை
tetun: Muzika
тоҷикӣ: Мусиқӣ
ไทย: ดนตรี
Tagalog: Tugtugin
Türkçe: Müzik
Xitsonga: Vunanga
татарча/tatarça: Музыка
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: مۇزىكا
українська: Музика
اردو: موسیقی
oʻzbekcha/ўзбекча: Musiqa
vèneto: Mùxega
vepsän kel’: Muzik
Tiếng Việt: Âm nhạc
walon: Muzike
Winaray: Musika
Wolof: Way
吴语: 音乐
isiXhosa: Umculo
მარგალური: მუსიკა
ייִדיש: מוזיק
Yorùbá: Orin
Vahcuengh: Yinhyoz
Zeêuws: Muziek
中文: 音乐
Bân-lâm-gú: Im-ga̍k
粵語: 音樂
isiZulu: Umculo