Mongools

Hierdie artikel handel oor die taal in Oos-Asië. Vir die etniese groep, sien Mongole.
Mongools
Монгол хэл Mongol khel
Monggol kele.svg Mongɣol kele
Gepraat in:Vlag van Mongolië Mongolië
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Rusland Rusland 
Gebied:Oos-Asië
Totale sprekers:6 miljoen[1] 
Rang:13
Taalfamilie:Altaïes (omstrede)
 Mongools
  Sentraal-Mongools
   Mongools 
Skrifstelsel:Mongoolse skrif
Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Mongolië Mongolië
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Gereguleer deur:Vlag van Mongolië Staatstaalraad[2]
Vlag van Volksrepubliek China Taal- en Letterkunderaad[3]
Taalkodes
ISO 639-1:mn
ISO 639-2:mon
ISO 639-3:mon 
Verspreiding van Mongools
Die woord "Mongol" in verskeie skryfstelsels: 1. tradisioneel, 2. vouskryf, 3. Phagpa, 4. eenvoudige teks, 5. Mantsjoe, 6. Sojombo, 7. horisontale vierkante skryf, 8. Cyrillies

Mongools (in Mongoolse skrif: Monggol kele.svg, Mongɣol kele; in Cyrilliese alfabet: Монгол хэл, Mongol khel) is 'n Altaïese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Mongolië (Buite-Mongolië) en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië gepraat word. Dit is die mees verspreide van die Mongoolse tale en nou verwant aan Boerjaties en Kalmikies wat in Rusland gepraat word. Mongools is die amptelike taal van beide Mongolië en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië.

Mongools word in in verskeie skryfstelsels geskryf: In Mongolië word die Cyrilliese alfabet gebruik, terwyl in die Volksrepubliek van China die tradisionele Mongoolse skrif gebruik word.[4] Die voormalige Volksrepubliek van Mongolië het in die 20ste eeu die Cyrilliese alfabet van sy bondgenoot, die destydse Sowjetunie, oorgeneem en aangepas. Dit word nog steeds in Mongolië asook vir ander Mongoolse tale in Rusland soos Boerjaties en Kalmikies gebruik.

Verwysings

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mongolian”. Ethnologue. URL besoek op 5 Oktober 2015.
  2. Törijn alban josny helnij tuhaj huul'”. MongolianLaws.com: 15 Mei 2003. URL besoek op 27 Maart 2009.
  3. "Mongγul kele bičig-ün aǰil-un ǰöblel". Sien Sečenbaγatur et al. 2005: 204.
  4. (en) Minglang Zhou: Multilingualism in China: The Politics of Writing Reforms for Minority Languages 1949–2002, bl. 294, Walter de Gruyter, Google Books
Other Languages
አማርኛ: ሞንጎልኛ
aragonés: Idioma mongol
العربية: لغة منغولية
asturianu: Idioma mongol
azərbaycanca: Monqol dili
تۆرکجه: موغول دیلی
башҡортса: Монгол теле
беларуская: Мангольская мова
беларуская (тарашкевіца)‎: Мангольская мова
български: Монголски език
brezhoneg: Mongoleg
català: Mongol
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Mùng-gū-ngṳ̄
čeština: Mongolština
Чӑвашла: Монгол чĕлхи
Cymraeg: Mongoleg
Esperanto: Mongola lingvo
español: Idioma mongol
euskara: Mongoliera
français: Mongol
Frysk: Mongoalsk
客家語/Hak-kâ-ngî: Mùng-kú-ngî
עברית: מונגולית
हिन्दी: मंगोल भाषा
Fiji Hindi: Mongolian bhasa
hornjoserbsce: Mongolšćina
magyar: Mongol nyelv
հայերեն: Մոնղոլերեն
Bahasa Indonesia: Bahasa Mongol
íslenska: Mongólska
italiano: Lingua mongola
日本語: モンゴル語
Qaraqalpaqsha: Mongol tili
қазақша: Моңғол тілі
kalaallisut: Mongoliamiutut
한국어: 몽골어
Кыргызча: Монгол тили
Lingua Franca Nova: Mongol (lingua)
lietuvių: Mongolų kalba
latviešu: Mongoļu valoda
македонски: Монголски јазик
монгол: Монгол хэл
Bahasa Melayu: Bahasa Mongolia
Dorerin Naoero: Dorerin Mongoriya
Nāhuatl: Mongollahtōlli
नेपाल भाषा: मंगोल भाषा
Nederlands: Mongools
norsk nynorsk: Mongolsk
norsk: Mongolsk
occitan: Mongòl
Kapampangan: Amanung Monggol
پنجابی: منگولی
português: Língua mongol
Runa Simi: Muñgul simi
română: Limba mongolă
саха тыла: Монгуол тыла
srpskohrvatski / српскохрватски: Mongolski jezik
Simple English: Mongolian language
slovenčina: Mongolčina
српски / srpski: Монголски језик
svenska: Mongoliska
Türkmençe: Mongol dili
Türkçe: Moğolca
Xitsonga: Mongolia
татарча/tatarça: Монгол теле
тыва дыл: Моол дыл
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: موڭغۇل تىلى
українська: Монгольська мова
oʻzbekcha/ўзбекча: Mongol tili
Tiếng Việt: Tiếng Mông Cổ
Volapük: Mongolänapük
吴语: 蒙古语
მარგალური: მონღოლური ნინა
ייִדיש: מאנגאליש
中文: 蒙古语
文言: 蒙古語
Bân-lâm-gú: Bông-kó͘-gí
粵語: 蒙古話