Midlands (provinsie)

Ligging van Midlands in Zimbabwe (rooi).

Midlands is 'n provinsie in die middel van Zimbabwe met sowat 1,5 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is Gweru (voorheen bekend as Gwelo).


Provinsies van ZimbabweVlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Midlands
Other Languages