Midgegooroo

Midgegooroo (geb. onbekend - † 22 Mei 1833) was 'n Australiese inboorling uit die Noongar volk, wat 'n belangrike rol gespeel het in die inboorlinge se weerstand teen blanke besetting in die Perth gebied in Wes-Australië. Hy is veral bekend as die vader van Yagan en is tereggestel deur blanke setlaars in 1833.

Other Languages
English: Midgegooroo
español: Midgegooroo