Middeloorontsteking

Middeloorontsteking
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 65- 67
ICD-9 017.40, 055.2, 381.0, 381.1, 381.2, 381.3, 381.4, 382
DiseasesDB 29620 sereus,
9406 lokale teerheid
MedlinePlus   000638 akuut, 007010 met effusie, 000619 kronies
eMedicine emerg/351
ent/426 komplikasies, ent/209 met effusie, ent/212 Mediese behandeling, ent/211 Chirurgiese behandeling ped/1689
MeSH D010033
Star of life caution.svg Mediese waarskuwing

Middeloorontsteking (in leketaal gewoonlik net oorontsteking genoem) of otitis media is 'n ontsteking van die middeloor. Dit is 'n algemene verskynsel wat veral by kinders gevind word. Afhangend van die tipe, kan middeloorontsteking verskillende simptome hê, soos oorpyn of vloeistof wat uit die oor loop (minder gereeld), maar dit kan ook sonder simptome wees.

Die helfte van al die gevalle van oorpyn verdwyn sonder behandeling na drie dae en 90% verdwyn binne sewe tot agt dae. [1] Daarom is die hoofbehandeling vir oorontsteking pynstillers en anti-inflammatoriese middels. Antibiotika soos penisillien VK help net in sommige gevalle en kan ernstige newe-effekte hê. [2]

  • verwysings

Verwysings

  1. Thompson, M (11 Desember 2013). “Duration of symptoms of respiratory tract infections in children: systematic review”. BMJ (Clinical research ed.) 347: f7027. 10.1136/bmj.f7027.
  2. Venekamp, Roderick P; Sharon Sanders2, Paul P Glasziou, Chris B Del Mar, Maroeska M Rovers (31 Januarie 2013). “Antibiotics for acute otitis media in children (Systematic Review)”. Cochrane Database of Systematic Reviews (1).
Other Languages
Acèh: Tungkiëk
Aymar aru: Jinchu usu
български: Отит
English: Otitis media
español: Otitis media
Հայերեն: Ականջահոսք
Bahasa Indonesia: Radang telinga tengah
italiano: Otite media
日本語: 中耳炎
한국어: 중이염
português: Otite média
Runa Simi: Rinri nanay
română: Otită
русский: Средний отит
srpskohrvatski / српскохрватски: Zapaljenje srednjeg uva
Kiswahili: Uvimbe wa sikio
Tiếng Việt: Viêm tai giữa
中文: 中耳炎