Menslike hulpbronne as sakefunksie in ondernemings

Die menslike hulpbronnefunksie of personeelfunksie is die afdeling van 'n onderneming wat verantwoordelik is vir die aanstelling, ontwikkeling en instandhouding van menslike hulpbronne (d.w.s. die werknemers) in die spesifieke onderneming. Die aktiwiteite en besluite wat oor personeel gaan moet daarop ingestel wees om die beste moontlike werknemers aan te stel, hulle op te lei en in stand te hou sodat hulle op doeltreffende wyse tot die winsgewendheid van die onderneming kan bydra. Aktiwiteite van hierdie afdeling sluit die werwing, keuring, plasing en behoud van personeel, in.


Other Languages
български: HR мениджмънт
čeština: Personalistika
Deutsch: Personalwesen
norsk: HRM
Tiếng Việt: Quản trị nhân sự