Medical Subject Headings

Medical Subject Headings (MeSH) is ’n omvattende naslaanwerk van joernaalartikels en boeke in die lewenswetenskappe; dit kan ook dien as ’n tesourus wat soektogte vergemaklik. Dit is in 1963 geskep en word bygewerk deur die United States National Library of Medicine (NLM).

Die gedrukte weergawe word nie hernu nie en dit bestaan nog net aanlyn.[1] Dit kan gratis deursoek en afgelaai word deur PubMed. Dit was oorspronklik in Engels, maar is intussen in verskeie tale vertaal.

Verwysings

  1. Medical Subject Headings (MeSH) Fact sheet”. National Library of Medicine: 2005-05-27. URL besoek op 2007-05-31.
Other Languages
беларуская: Medical Subject Headings
български: Medical Subject Headings
Cymraeg: Mesh ID
dansk: MeSH
Ελληνικά: Medical Subject Headings
suomi: MeSH
עברית: MeSH
Bahasa Indonesia: Medical Subject Headings
日本語: MeSH
македонски: Medical Subject Headings
Bahasa Melayu: Tajuk Subjek Perubatan
norsk nynorsk: MeSH
norsk: MeSH
русский: Medical Subject Headings
srpskohrvatski / српскохрватски: MeSH
Simple English: Medical Subject Headings
српски / srpski: MeSH
svenska: MeSH
українська: Medical Subject Headings