Mafdet

Mafdet
Mafdet se kop op die bed waarop Anoebis vir Sennedjem neerlê.
Mafdet se kop op die bed waarop Anoebis vir Sennedjem neerlê.
Soort godin Egipties
Godin vanBeskermer teen giftige diere
Naam in hiërogliewe
U2
ir
f
d
tSmsG7
OuersRa
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

Mafdet was in die vroeë Egiptiese mitologie ’n godin wat die mens beskerm het teen slange, skerpioene en ander giftige diere, wat beskou is as oortreders van die maät (orde). Sy is dikwels uitgebeeld as ’n soort kat of muishond.[1] Sy kom so vroeg as die 1ste Dinastie in die mitologie voor.

Sy was ook die vergoddeliking van die reg of moontlik teregstelling.[2] Verder het sy die farao se kamers en ander heilige plekke beskerm.

  • verwysings

Verwysings

Crystal txt.png Hierdie artikel is vertaal uit die Wikipedia
  1. Wilkinson, Richard H. The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. bl 196. Thames & Hudson. 2003. ISBN 0-500-05120-8
  2. Wilkinson, Toby A. H. Early Dynastic Egypt. bl. 251. Routledge, 1999. ISBN 0-203-20421-2
Egiptiese mitologie
Aker.svg
 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   AmdoeatBoeke van AsemhalingBoek van die AardeBoek van die DooiesBoek van GrotteBoek van PoorteEnigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra
Other Languages
Deutsch: Mafdet
English: Mafdet
español: Mafdet
فارسی: مافدت
français: Mafdet
hrvatski: Mafdet
magyar: Mafdet
italiano: Mafdet
한국어: 마프데트
lietuvių: Mafdet
Bahasa Melayu: Dewi Mafdet
norsk: Mafdet
português: Mafdet
русский: Мафдет
Simple English: Mafdet
svenska: Mafdet
українська: Мафдет
اردو: مافدت
მარგალური: მაფდეტი
中文: 玛弗德特