Libanon
English: Lebanon

الجمهورية اللبنانية
al-Jumhūrīyah al-Lubnānīyah
Libanese Republiek
Vlag van LibanonWapen van Libanon
VlagWapen
Volkslied: كلّنا للوطن
Kulluna lil-watan
(Arabies vir: "Almal van ons, vir die Vaderland")
Ligging van Libanon
HoofstadBeiroet

33°54′N 35°32′O / 33°54′N 35°32′O / 33.900; 35.533

Grootste stadBeiroet
Amptelike taleArabies
Regering Unitêre konfessionalistiese
parlementêre republiek[1]
Michel Aoun
Saad Hariri
Onafhanklikheid
• Berg Libanon-emiraat
• Berg Libanon-mutasarrifaat
• Groter Libanon
• Grondwet
• Onafhanklikheid verklaar
• Onafhanklikheid erken
deur Frankryk
• Onttrekking van
Franse troepe

1516
1861
1 September 1920
23 Mei 1926
22 November 1943

24 Oktober 1945

31 Desember 1946
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 452 km2  (162ste)
4 036 myl2
1,8
Bevolking
 - 2016-skatting
 - Digtheid
 
6 006 668[2] (112de)
560 / km2 (21ste)
1 450,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$94,445 miljard[3] (88ste)
$20 543[3] (66ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$59,732 miljard[3] (86ste)
$12 993[3] (71ste)

MOI (2017)Green Arrow Up Darker.svg 0,757[4] (80ste)  –  hoog
GeldeenheidPound (LPB)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD.lb
Skakelkode+961

Libanon (Arabies: لبنان, Libnān, [lɪbˈnæːn]; Frans: Liban), amptelik die Libanese Republiek (Arabies: الجمهورية اللبنانية, al-Jumhūrīyah al-Lubnānīyah, [elˈʒʊmhuːɾɪjje l.ˈlɪbnæːnɪjje]; Frans: République Libanaise), is 'n klein, hoofsaaklik bergagtige land in die Midde-Ooste. Dit is geleë aan die oostekant van die Middellandse See.

Nasa-Satellietbeeld van Libanon
Kaart van Libanon

Libanon se mense het die meeste Westerse invloed teenoor ander Arabiese lande. Hulle word ook deur Sirië beïnvloed aangaande interne sake. Die Christendom is ook nog sterk in Libanon. In die sewentiger jare het Israeliese troepe die PLO-troepe uit Libanon verdryf, omdat die PLO destyds Israel vanuit Libanon aangeval het.

Die Christendom van Libanon het in daardie tyd teen die Soennitiese Islamitiese PLO-groep geveg. Nadat die PLO-troepe uit Libanon verdryf is het die Droese- en Sjia-groepe groter invloed oor die Libanese regering begin uitoefen.

Libanon het 'n soortgelyke geskiedenis as Sirië, in die opsig dat albei lande deur die Bisantynse en daarna die Mamelukke en Ottomaanse Ryk beheer is, soos Jordanië.

Libanon bevat ook Assiriërs, Droese, Koerde en Armeniërs, soos Sirië. Mense in Libanon is afstammelinge van Edomiete, Fenisiërs, Armeniërs en Koerde.

Libanon met Beiroet as hoofstad is sedert 1946 'n Arabiese republiek wat aan die oostekant van die Middellandse See geleë is. Die totale oppervlakte is 10 452 km² en die land het 'n totale bevolking van ongeveer 6 miljoen in 2016 gehad.

Die ekonomie is hoofsaaklik op die dienstesektor gebaseer en hoewel die land deel is van die Arabiese Liga, word goeie betrekkinge met die Weste gehandhaaf. Daarom is die land betreklik welvarend in vergelyking met die omringende lande. Sedert die Oudheid is daar 'n groot Christelike bevolkingsgroep in Libanon, wat meebring dat hy die enigste Arabiese land in die Midde-Ooste is waar die Moslems amptelik nie in die meerderheid is nie.

Libanon het 'n Middellandse Seeklimaat met warm, droë somers en sagte, reënerige winters. Die klimaatverskille word veroorsaak deur die land se ligging ten opsigte van die Middellandse See en die Libanonbergreeks. Die reënval in die kusvlakte en op die westelike hellings van die Libanongebergte is die hoogste en wissel tussen 700 mm in die suidelike deel van die kusvlakte tot 900 mm in die noorde.

Die oostelike hellings en die Bekaavallei kry baie minder reën. Daar wissel die jaarlikse neerslag van 600 mm in die suide tot meer as 200 mm in die noorde. Vanweë die matigende invloed van die Middellandse See is die temperatuurverskille tussen somer en winter wes van die Libanongebergte kleiner as in die gebied oos daarvan. Die klimaat het hier ook 'n meer kontinentale karakter, met somertemperature bo 35°C, maar in die winter kan die temperatuur tot onder 5°C daal. Langs die kus daarenteen daal die temperature in die winter selde benede die vriespunt en die somertemperatuur is gemiddeld 27°C.

Other Languages
Acèh: Lubnan
адыгабзэ: Ливан
Alemannisch: Libanon
አማርኛ: ሊባኖስ
aragonés: Liban
Ænglisc: Libanus
العربية: لبنان
ܐܪܡܝܐ: ܠܒܢܢ
مصرى: لبنان
অসমীয়া: লেবানন
asturianu: El Líbanu
azərbaycanca: Livan
تۆرکجه: لوبنان
башҡортса: Ливан
Bali: Lébanon
Boarisch: Libanon
žemaitėška: Lėbans
Bikol Central: Lebanon
беларуская: Ліван
беларуская (тарашкевіца)‎: Лібан
български: Ливан
भोजपुरी: लेबनान
bamanankan: Lubenan
বাংলা: লেবানন
བོད་ཡིག: ལེ་པ་ནོན།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: লেবানন
brezhoneg: Liban
bosanski: Liban
ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ: Lebanon
буряад: Ливан
català: Líban
Chavacano de Zamboanga: Líbano
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Lé-bă-nâung
нохчийн: Ливан
Cebuano: Libano
کوردی: لوبنان
qırımtatarca: Lübnan
čeština: Libanon
kaszëbsczi: Liban
Чӑвашла: Ливан
Cymraeg: Libanus
dansk: Libanon
Deutsch: Libanon
Zazaki: Lubnan
dolnoserbski: Libanon
डोटेली: लेवनान
ދިވެހިބަސް: ލުބުނާން
Ελληνικά: Λίβανος
English: Lebanon
Esperanto: Libano
español: Líbano
eesti: Liibanon
euskara: Libano
estremeñu: Líbanu
فارسی: لبنان
suomi: Libanon
Võro: Liibanon
føroyskt: Libanon
français: Liban
arpetan: Liban
Nordfriisk: Liibanon
Frysk: Libanon
Gaeilge: An Liobáin
Gagauz: Livan
Gàidhlig: Leabanon
galego: Líbano
Avañe'ẽ: Lívano
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: लेबनॉन
ગુજરાતી: લેબેનાન
Gaelg: Yn Livaan
Hausa: Lebanon
客家語/Hak-kâ-ngî: Lì-pâ-nun
Hawaiʻi: Lepanona
עברית: לבנון
हिन्दी: लेबनान
Fiji Hindi: Lebanon
hrvatski: Libanon
hornjoserbsce: Libanon
Kreyòl ayisyen: Liban
magyar: Libanon
հայերեն: Լիբանան
Արեւմտահայերէն: Լիբանան
interlingua: Libano
Bahasa Indonesia: Lebanon
Interlingue: Libano
Igbo: Lebanon
Ilokano: Lebanon
Ido: Libano
íslenska: Líbanon
italiano: Libano
日本語: レバノン
Patois: Lebanan
la .lojban.: lu'orgu'e
Jawa: Libanon
ქართული: ლიბანი
Qaraqalpaqsha: Livan
Taqbaylit: Lubnan
Адыгэбзэ: Ливан
Kabɩyɛ: Liibaŋ
Kongo: Lebanon
Gĩkũyũ: Lebanon
қазақша: Ливан
kalaallisut: Lebanon
ភាសាខ្មែរ: លីបង់
ಕನ್ನಡ: ಲೆಬನನ್
한국어: 레바논
kurdî: Libnan
коми: Ливан
kernowek: Lebnon
Кыргызча: Ливан
Latina: Libanus
Ladino: Levanon
Lëtzebuergesch: Libanon
лезги: Ливан
Lingua Franca Nova: Lubnan
Limburgs: Libanon
Ligure: Libano
lumbaart: Liban
lingála: Liban
لۊری شومالی: لوبنان
lietuvių: Libanas
latviešu: Libāna
मैथिली: लेबनान
мокшень: Ливан
Malagasy: Libana
олык марий: Ливан
Minangkabau: Lebanon
македонски: Либан
മലയാളം: ലെബനാൻ
монгол: Ливан
मराठी: लेबेनॉन
Bahasa Melayu: Lubnan
Malti: Libanu
မြန်မာဘာသာ: လက်ဘနွန်နိုင်ငံ
مازِرونی: لبنان
Dorerin Naoero: Ribanon
Nāhuatl: Libano
Napulitano: Libbano
Plattdüütsch: Libanon
नेपाली: लेबनान
नेपाल भाषा: लेबानन
Nederlands: Libanon
norsk nynorsk: Libanon
norsk: Libanon
Novial: Liban
occitan: Liban
Livvinkarjala: Livanu
Oromoo: Libaanon
ଓଡ଼ିଆ: ଲେବାନନ
Ирон: Ливан
ਪੰਜਾਬੀ: ਲਿਬਨਾਨ
Kapampangan: Libano
Papiamentu: Líbano
Picard: Liban
पालि: लेबनान
Norfuk / Pitkern: Lebanon
polski: Liban
Piemontèis: Lìban
پنجابی: لبنان
Ποντιακά: Λίβανος
پښتو: ليبنان
português: Líbano
Runa Simi: Libanu
română: Liban
русский: Ливан
русиньскый: Лібанон
Kinyarwanda: Libani
संस्कृतम्: लेबनान
саха тыла: Либан
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱞᱮᱵᱟᱱᱚᱱ
sardu: Lìbanu
sicilianu: Lìbbanu
Scots: Lebanon
davvisámegiella: Libanon
srpskohrvatski / српскохрватски: Libanon
Simple English: Lebanon
slovenčina: Libanon
slovenščina: Libanon
chiShona: Lebanon
Soomaaliga: Lubnaan
shqip: Libani
српски / srpski: Либан
SiSwati: ILibhanoni
Seeltersk: Libanon
Sunda: Libanon
svenska: Libanon
Kiswahili: Lebanoni
ślůnski: Liban
தமிழ்: லெபனான்
తెలుగు: లెబనాన్
tetun: Líbanu
тоҷикӣ: Лубнон
Türkmençe: Liwan
Tagalog: Lebanon
Tok Pisin: Lebanon
Türkçe: Lübnan
Xitsonga: Lebanon
татарча/tatarça: Ливан
chiTumbuka: Lebanon
удмурт: Ливан
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: لىۋان
українська: Ліван
اردو: لبنان
oʻzbekcha/ўзбекча: Livan
vèneto: Libano
vepsän kel’: Livan
Tiếng Việt: Liban
West-Vlams: Libanon
Volapük: Libanän
Winaray: Libano
Wolof: Libaa
吴语: 黎巴嫩
მარგალური: ლიბანი
ייִדיש: לבנון
Vahcuengh: Lebanon
Zeêuws: Libanon
中文: 黎巴嫩
文言: 黎巴嫩
Bân-lâm-gú: Lī-pa-lùn
粵語: 黎巴嫩