Leenwoord

'n Leenwoord is 'n woord wat vanuit een taal in 'n ander taal opgeneem is. Die woord is dus van 'n ander taal "geleen" eerder as om 'n nuutskepping daarvoor op te maak. Leenwoorde behou soms hulle vreemde spelling as dit in 'n taal opgeneem word. Pas op om nie leenwoorde met leenvertaling (email word vertaal as e-pos) of basterwoorde (samestellings van leenvertalings of verafrikaanste leenwoorde) te verwar nie.

Woorde soos "bakkie" en "apartheid" is voorbeelde van Afrikaanse woorde wat in ander tale as 'n leenwoord opgeneem is.

Engelse leenwoorde word soms in informele Afrikaans gebruik. Voorbeelde hiervan is woorde soos: cool, gross, tissue en nice. Soms word Afrikaanse spelreëls selfs op sulke woorde toegepas, soos cool, cooler, coolste (trappe van vergelyking). Oormatige gebruik van sulke woorde kan uiters frustrerend wees vir persone wat trots is op hulle taal en probeer om hulle taal suiwer te hou.

Voorbeelde

Leenwoorde uit Engels:

Leenwoorde uit Frans:

  • Tantieme (outeursaandeel)
Other Languages
العربية: لفظ دخيل
azərbaycanca: Alınma sözlər
Boarisch: Loanwoat
беларуская: Запазычаныя словы
беларуская (тарашкевіца)‎: Запазычаньні
български: Чужди думи
bosanski: Tuđica
کوردی: واوشە
čeština: Přejaté slovo
Cymraeg: Gair benthyg
dansk: Låneord
Deutsch: Lehnwort
Ελληνικά: Δάνειο (γλώσσα)
English: Loanword
Esperanto: Lingva prunto
فارسی: وام‌واژه
suomi: Lainasana
français: Emprunt lexical
Frysk: Lienwurd
galego: Préstamo
हिन्दी: ऋणशब्द
hrvatski: Posuđenice
հայերեն: Փոխառություն
Bahasa Indonesia: Kata serapan
íslenska: Tökuorð
日本語: 借用語
la .lojban.: fu'ivla
қазақша: Кірме сөздер
한국어: 외래어
Кыргызча: Кабылдоо
Limburgs: Liènwoord
lietuvių: Skolinys
latviešu: Aizguvums
Bahasa Melayu: Kata pinjaman
Plattdüütsch: Lehnwoort
Nederlands: Leenwoord
norsk nynorsk: Lånord
norsk: Lånord
саха тыла: Киирии тыл
Simple English: Loanword
slovenščina: Prevzeta beseda
српски / srpski: Pozajmljenice
Seeltersk: Leenwoud
svenska: Lånord
Kiswahili: Utohozi
தமிழ்: கடன்சொல்
తెలుగు: అరువు పదం
ไทย: คำยืม
татарча/tatarça: Алынма
українська: Мовне запозичення
اردو: دخیل لفظ
Tiếng Việt: Từ mượn
中文: 外来语
Bân-lâm-gú: Chioh-jī
粵語: 借詞