Kwik

80goudkwikTallium
Nb

Hg

Uub
Hg-TableImage.png
Algemeen
Naam, simbool, getalkwik, Hg, 80
Chemiese reeksoorgangsmetale
Groep, periode, blok12, 6, d
Voorkomssilwerig
Atoommassa200.59 (2) g/mol
Elektronkonfigurasie[Xe] 4f14 5d10 6s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 18, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvloeistof
Digtheid (naby k.t.)(vloeistof) 13,534 g/cm³
Smeltpunt234,32 K
(-38,83 °C)
Kookpunt629,88 K
(356,73 °C)
Smeltingswarmte2,29 kJ/mol
Verdampingswarmte59,11 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 27,983 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa1101001 k10 k100 k
teen T/K315350393449523629
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurrombohidraal
Oksidasietoestande2, 1 (matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit2,00 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë1ste: 1007,1 kJ/mol
2de: 1810 kJ/mol
Atoomradius150 pm
Atoomradius (ber.)171 pm
Kovalente radius149 pm
Van der Waals-radius155 pm
Diverse
Magnetiese rangskikkingdiamagneties
Elektriese resistiwiteit(20 °C) (teen 25°) 961 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 8,30 W/(m·K)
Termiese uitsetting(25 °C) 60,4 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf)(20 °C) (vloeistof) 1451,4 m/s
Young se modulusgeen data GPa
Skuifmodulusgeen data GPa
Massamodulusgeen data GPa
Poissonverhoudinggeen data
Mohs se hardheidgeen data
Vickers hardheidgeen data MPa
Brinell hardheidgeen data MPa
CAS-registernommer7439-97-6
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van Kwik
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
194Hgsin444 je0,040194Au
195Hgsin9,9 he1.510195Au
196Hg0,15%Hg is stabiel met 116 neutrone
197Hgsin64,14 he0,600197Au
198Hg9,97%Hg is stabiel met 118 neutrone
199Hg16,87%Hg is stabiel met 119 neutrone
200Hg23,1%Hg is stabiel met 120 neutrone
201Hg13,18%Hg is stabiel met 121 neutrone
202Hg29,86%Hg is stabiel met 122 neutrone
203Hgsin46,612 dß-0.492203Tl
204Hg6,87%Hg is stabiel met 124 neutrone
Verwysings

Kwik, ook genoem kwiksilwer, is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Hg (van die latynse hidragirum wat waterige of vloeibare silwer beteken) en atoomgetal 80. Kwik is 'n swaar, silwerige d-blok metaal en een van ses elemente (die ander is broom, frankium, gallium, rubidium en sesium) wat 'n vloeistof by of naby kamertemperatuur en druk is.[1][2] Kwik is die enigste metaal wat 'n vloeistof by standaard temperatuur en druk is, met 'n smeltpunt van -38,83 °C en 'n kookpunt van 356,73 °C wat kwik een van die metale met die grootste vloeibare omvang maak.

Dit word hoofsaaklik verkry van die setting van sinnaber, 'n helderrooi mineraal, ook bekend as vermiljoen (HgS). Dit word hoofsaaklik in rotse in streke van vulkaniese aktiwiteit aangetref. In sommige vulkaniese gebiede vind die afsetting van sinnaber in warmwaterbronne vandag nog plaas. Die kwikafsetting by Monte Amiata in Toskane, Italië is 'n voorbeeld van een van die rykste bronne van kwik ter wêrerld.

Dit is uiters giftig wanneer die stof ingeasem word,[3] en kwikvergiftiging kan ook die gevolg wees van blootstelling aan oplosbare vorme (soos kwikchloried of metielkwik), die inaseming van kwikdampe of die eet van vis wat uit kwikbesmette water kom. Die geheue word aangetas deur die kwikdampe wat ingeasem word.

Kwik word gebruik in termometers, barometers, manometers, sfigmomanometers, vlotterkleppe en wetenskaplike apparaat, dog het kommer oor die giftigheid van die element daartoe gelei het dat kwiktermometers en kwiksfigmomanometers in kliniese omgewings uitgefasseer word ten gunste van alkoholgevulde, digitale of termistorgebaseerde instrumente. Dit bly in gebruik in verskeie ander wetenskaplike navorsingstoepassings asook in amalgaammengsels wat gebruik word in tandheelkunde.

Kwik los baie metale op (natrium, kalium, tin, koper, goud, silwer, ens.) om vloeibare allooie te vorm wat amalgame genoem word. Aangesien dit nie met yster amalgameer nie, word kwik in ysterhouers geberg.

Dit word ook in beligting gebruik: elektrisiteit wat deur kwikdampe gelei word binne 'n fosforbuis maak kortgolf ultra-violet lig wat dan veroorsaak dat die fosfor fluoresseer wat sigbare lig skep.

Verwysings

  1. Fred Senese. “Why is mercury a liquid at STP?”. General Chemistry Online at Frostburg State University. URL besoek op 1 Mei 2007.
  2. Norrby, Lars J. (1991). “Why is mercury liquid? Or, why do relativistic effects not get into chemistry textbooks?” 68 (2): 110–113.
  3. http://msds.chem.ox.ac.uk/ME/mercuric_sulphide.html
Other Languages
አማርኛ: ባዜቃ
العربية: زئبق
مصرى: زيبق
azərbaycanca: Civə
Bikol Central: Asugi
беларуская: Ртуць
беларуская (тарашкевіца)‎: Ртуць
български: Живак
भोजपुरी: पारा
বাংলা: পারদ (মৌল)
བོད་ཡིག: མེར་ཁུ་རི།
brezhoneg: Bevargant
bosanski: Živa
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Cūi-ngṳ̀ng
کوردی: جیوە
čeština: Rtuť
Чӑвашла: Чĕркĕмĕл
dansk: Kviksølv
Deutsch: Quecksilber
Ελληνικά: Υδράργυρος
emiliàn e rumagnòl: Mercùri
Esperanto: Hidrargo
eesti: Elavhõbe
فارسی: جیوه
suomi: Elohopea
føroyskt: Kyksilvur
français: Mercure (chimie)
Nordfriisk: Kwaksalwer
Avañe'ẽ: Kuarepotimembe
ગુજરાતી: પારો
Gaelg: Mercur
客家語/Hak-kâ-ngî: Súi-ngiùn
עברית: כספית
हिन्दी: पारा
Fiji Hindi: Mercury (element)
hrvatski: Živa
Kreyòl ayisyen: Mèki (eleman chimik)
magyar: Higany
հայերեն: Սնդիկ
interlingua: Mercurio (elemento)
Bahasa Indonesia: Raksa
íslenska: Kvikasilfur
日本語: 水銀
la .lojban.: margu
Kabɩyɛ: Mɛrɩkɩrɩ
Gĩkũyũ: Mercury
қазақша: Сынап
ಕನ್ನಡ: ಪಾದರಸ
한국어: 수은
Перем Коми: Ртуть
kurdî: Zîbeq
коми: Тюрк
Кыргызча: Сымап
Latina: Hydrargyrum
Lëtzebuergesch: Quecksëlwer
Limburgs: Kwik
lietuvių: Gyvsidabris
latviešu: Dzīvsudrabs
олык марий: Майдар
Māori: Konuoi
македонски: Жива
മലയാളം: രസം (മൂലകം)
монгол: Мөнгөн ус
मराठी: पारा
кырык мары: Ртуть
Bahasa Melayu: Raksa
မြန်မာဘာသာ: မာကျူရီ (ဒြပ်စင်)
эрзянь: Эрексия
مازِرونی: جیوه
Nāhuatl: Yōliamochitl
Plattdüütsch: Quecksülver
नेपाली: पारो
नेपाल भाषा: पारो
Nederlands: Kwik
norsk nynorsk: Kvikksølv
norsk: Kvikksølv
Diné bizaad: Béésh tózháanii
Livvinkarjala: Artugu
ଓଡ଼ିଆ: ପାରଦ
Ирон: Джынасу
ਪੰਜਾਬੀ: ਪਾਰਾ
Kapampangan: Asugi
polski: Rtęć
Piemontèis: Mercuri (element)
پنجابی: پارہ
پښتو: پاره
Runa Simi: Yaku qullqi
armãneashti: Ghearyiru
русский: Ртуть
संस्कृतम्: पारदः
davvisámegiella: Eallisilba
srpskohrvatski / српскохрватски: Živa
සිංහල: රසදිය
Simple English: Mercury (element)
slovenčina: Ortuť
slovenščina: Živo srebro
Soomaaliga: Meerkuri
shqip: Merkuri
српски / srpski: Жива
Seeltersk: Kwäksäälwer
Basa Sunda: Cai raksa
svenska: Kvicksilver
Kiswahili: Zebaki
ślůnski: Żywe strzybło
தமிழ்: பாதரசம்
తెలుగు: పాదరసము
ไทย: ปรอท
Tagalog: Asoge
Türkçe: Cıva
татарча/tatarça: Терекөмеш
українська: Ртуть
اردو: پارہ
oʻzbekcha/ўзбекча: Simob
vepsän kel’: Artut'
Tiếng Việt: Thủy ngân
Winaray: Asoge
吴语:
хальмг: Мөңгүсан
isiXhosa: I-Mercury
Yorùbá: Fàdákàolómi
Vahcuengh: Raemxngaenz
中文:
文言:
Bân-lâm-gú: Chúi-gîn
粵語: 水銀