Kwagga

Kwagga
'n Foto van 'n kwagga, Londen Dieretuin, 1870.
Bewaringstatus
Status iucn3.1 EX af.svg
Uitgestorwe  (1883) ( IUBN 3.1) [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Perissodactyla
Familie: Equidae
Genus: Equus
Subgenus: Hippotigris
Spesie: E. quagga
Subspesie: E. q. quagga
Trinomiale naam
Equus quagga quagga
Boddaert, 1785

Die kwagga is 'n uitgestorwe subspesie van die vlaktesebra in die sebra familie, [2] wat eenmaal in groot getalle in Suid-Afrika se gewese Kaapprovinsie en die suidelike dele van die Oranje-Vrystaat voorgekom het. Dit kon onderskei word van ander sebras deur die kenmerkende swart en wit strepe slegs aan die voorkant van die lyf. By die middellyf verdof die strepe met die donkerder, tussenstreepspasies wat wyer word, en dan volg die agterkant wat eenvoudig bruin vertoon. Die naam is afgelei uit die Khoikhoi-woord vir sebra, wat die klank van die kwagga se roep naboots. Die enigste lewende kwagga wat ooit gefotografeer is, was 'n merrie by die Dierkundige Genootskap van die Londense Dieretuin in 1870.

  • verwysings

Verwysings

  1. Hack, M.A., East, R. & Rubenstein, D.I. (2008). Equus quagga quagga. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 Januarie 2008.
  2. "Equus quagga quagga". The Extinction Website. 19 Mei 2008.
Other Languages
العربية: كواجا
беларуская: Квага
български: Куага
català: Quaga
čeština: Zebra kvaga
dansk: Quagga
Deutsch: Quagga
Ελληνικά: Κουάγκα
English: Quagga
فارسی: کوآگا
suomi: Kvagga
Gaeilge: Cuaga
galego: Quagga
עברית: קואגה
magyar: Kvagga
Հայերեն: Կվագգա
Bahasa Indonesia: Quagga
Ido: Quago
日本語: クアッガ
Basa Jawa: Quagga
ქართული: კვაგა
қазақша: Квагга
한국어: 콰가
lietuvių: Kvaga
latviešu: Kvaga
മലയാളം: ക്വാഗ്ഗ
Bahasa Melayu: Quagga
Nederlands: Quagga
norsk: Kvagga
polski: Zebra kwagga
português: Quaga
română: Cvaga
русский: Квагга
Scots: Quagga
srpskohrvatski / српскохрватски: Kvaga
Simple English: Quagga
српски / srpski: Квага
Seeltersk: Quagga
svenska: Kvagga
українська: Квага
Tiếng Việt: Quagga
中文: 斑驢
粵語: 擬斑馬