Kremlin

Vir ander gebruike van die woord of naam Kremlin sien Kremlin (dubbelsinnigheid).

Kremlin (Russies: Кремль; Kreml) is die Russiese woord vir fort, vesting of kasteel en verwys na enige groot gefortifiseerde sentrale kompleks in historiese Russiese stede. Die woord word dikwels gebruik vir die bekendste een, die Moskouse Kremlin, of vir die Russiese regering (voorheen vir die Sowjet-regering).

Rusland se presidensiële administrasie is in die Moskouse Kremlin. In die Sowjet-tyd het die regering vanuit die Kremlin gewerk, maar die Russiese regering se hoofkwartier is tans in ’n ander gebou daarbuite.

Kort lys van Russiese stede met kremlins

’n Muur van die Smolensk-kremlin in 1912.
Oorblyfsels van die Kolomna-kremlin.
Nizjni Nowgorod se kremlin.
  • Bouvallig
    • Gdof
    • Porchof
    • Serpoechof
    • Welikije Loeki
    • Torzjok
    • Mozjaisk
    • Koporje
    • Wjazma (een toring)
    • Sizran (een toring, 1683)
    • Oefa
  • Nie ommuur nie

Sedert die verbrokkeling van die Sowjetunie kom ou Russiese kremlins in gebiede buite Rusland se grense voor, soos in: Kiëf, Poetiwl en Tsjernigof in die huidige Oekraïne en Grodno en Kamjanjets in Belarus. Verskeie kloosters is ook in ’n Kremlin-styl gebou.

Other Languages
Boarisch: Kreml
български: Кремъл
বাংলা: ক্রেমলিন
català: Kremlin
čeština: Kreml
Чӑвашла: Карман
dansk: Kreml
Ελληνικά: Κρεμλίνο
Esperanto: Kremlo
español: Kremlin
eesti: Kreml
suomi: Kreml
français: Kremlin
Frysk: Kremlyn
galego: Kremlin
עברית: קרמלין
हिन्दी: क्रेमलिन
hrvatski: Kremlj
Հայերեն: Կրեմլ
Ido: Kremlin
íslenska: Kreml
italiano: Cremlino
日本語: クレムリ
ქართული: კრემლი
한국어: 크레믈
lietuvių: Kremlius
олык марий: Кремль
македонски: Кремљ
Bahasa Melayu: Kremlin
မြန်မာဘာသာ: ကရင်မလင်
Nederlands: Kremlin
norsk nynorsk: Kreml
norsk: Kreml
ਪੰਜਾਬੀ: ਕ੍ਰੈਮਲਿਨ
polski: Kreml
پنجابی: کریملن
português: Kremlin
русский: Кремль
Simple English: Kremlin
slovenčina: Kremeľ (pevnosť)
slovenščina: Kremelj
српски / srpski: Кремљ
svenska: Kreml
Türkçe: Kremlin
українська: Кремль
oʻzbekcha/ўзбекча: Kreml
Tiếng Việt: Kremli
Winaray: Kremlin
中文: 克里姆林