Kraton

’n Kraton is ’n ou, stabiele deel van die kontinentale kors. Dit is dikwels deur siklusse van samesmelting en verbrokkeling van kontinente en word gewoonlik in die binnekant van tektoniese plate aangetref. Hulle bestaan meestal uit ouer fondamentrots, wat deur jonger afsettingsgesteentes bedek word. Hulle het ’n dik kors en diep basisse wat tot verskeie honderde kilometers in die Aarde se mantel kan strek.

Die term kraton word gebruik om die stabieler deel van die kontinentale kors te onderskei van streke wat geologies aktiewer en onstabiel is. Dit kan beskryf word as skilde, waarin die fondamentrots bo die oppervlak van die Aarde uitsteek, en platforms, waarin die fondamentrots bedek word deur afsettings en afsettingsgesteentes.

Voorbeelde van kratons is die Kanadese Skild en die Siberiese kraton.

Other Languages
العربية: كراتون
беларуская: Кратон
беларуская (тарашкевіца)‎: Кратон
български: Кратон
bosanski: Kraton
català: Crató
čeština: Kratón
Deutsch: Kraton
English: Craton
Esperanto: Kratono
español: Cratón
eesti: Kraaton
euskara: Kratoi
فارسی: کراتون
français: Craton
Gaeilge: Cratón
עברית: קראטון
magyar: Ősföld
Bahasa Indonesia: Kraton
italiano: Cratone
日本語: クラトン
ქართული: კრატონი
қазақша: Кратон
lietuvių: Kratonas
latviešu: Kratons
Nederlands: Kraton (geologie)
norsk nynorsk: Kraton
norsk: Kraton
polski: Kraton
português: Cráton
Romani: Kraton
srpskohrvatski / српскохрватски: Kraton
Simple English: Craton
slovenčina: Kratón (geológia)
српски / srpski: Кратон
svenska: Kraton
українська: Кратон
Tiếng Việt: Nền cổ
中文: 克拉通