Krag

Hierdie bladsy handel oor krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring, vir ander gebruike sien krag (dubbelsinnig).
Enkele voorbeelde van hoe kragte teen mekaar inwerk.

Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel. Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika. Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer.

Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word:

waar

Die SI-eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs 'n newton (simbool "N"). Aangesien dat die naam van die eenheid nie 'n eienaam is nie, begin dit met 'n klein letter (behalwe by die begin van 'n sin) maar aangesien dat dit na 'n persoon vernoem is, is die simbool 'n groot letter.

Misbruik

Let wel dat "perdekrag" 'n eenheid van drywing is en nie van krag nie. In die gebed "Onse Vader" is die Latynse woord "potestas"[1] as "power" in Engels, as "puissance" in Frans, as "krag" in Afrikaans, as "kracht" in Nederlands en as "Kraft" in Duits vertaal. In fisika, het die Franse woord "puissance" en die Engelse woord "power" dieselfde betekenis, dit wil sê "drywing", maar die Duitse woord "Kraft" en die Nederlandse woord "kracht" het dieselfde betekenis as die Afrikaanse woord, naamlik "krag".

In Nederlands gebruik 'n mens die woord "vermogen" is plaas van die woord "drywing".

Other Languages
Alemannisch: Kraft
አማርኛ: ጉልበት
aragonés: Fuerza
العربية: قوة
অসমীয়া: বল
asturianu: Fuercia
تۆرکجه: گوج
башҡортса: Көс
Boarisch: Kroft
беларуская: Сіла
беларуская (тарашкевіца)‎: Сіла (фізычная велічыня)
български: Сила
বাংলা: বল
bosanski: Sila
буряад: Хүсэн
català: Força
čeština: Síla
Cymraeg: Grym
dansk: Kraft
Deutsch: Kraft
Ελληνικά: Δύναμη
English: Force
Esperanto: Forto
español: Fuerza
eesti: Jõud
euskara: Indar
estremeñu: Huerça
فارسی: نیرو
français: Force (physique)
Nordfriisk: Krääft (füsiik)
Gaeilge: Fórsa
贛語:
galego: Forza
ગુજરાતી: બળ
Gaelg: Forse
客家語/Hak-kâ-ngî: Li̍t
हिन्दी: बल (भौतिकी)
Fiji Hindi: Taagat
hrvatski: Sila
Kreyòl ayisyen: Fòs
magyar: Erő
հայերեն: Ուժ
interlingua: Fortia
Bahasa Indonesia: Gaya (fisika)
Ido: Forco
íslenska: Kraftur
italiano: Forza
日本語: 力 (物理学)
Patois: Fuos
ქართული: ძალა
Qaraqalpaqsha: Ku'sh
Kabɩyɛ: Ɖoŋ
қазақша: Күш
ភាសាខ្មែរ: កម្លាំង
ಕನ್ನಡ: ಬಲ
한국어: 힘 (물리)
kurdî: Hêz
Latina: Vis
Luganda: Force
Limburgs: Krach
lumbaart: Forza
lietuvių: Jėga
latviešu: Spēks
македонски: Сила
മലയാളം: ബലം
монгол: Хүч
मराठी: बल
Bahasa Melayu: Daya (fizik)
မြန်မာဘာသာ: အား
مازِرونی: نیرو
नेपाली: बल
नेपाल भाषा: तिबः
Nederlands: Kracht
norsk nynorsk: Kraft
norsk: Kraft
occitan: Fòrça
ଓଡ଼ିଆ: ବଳ
ਪੰਜਾਬੀ: ਜ਼ੋਰ
polski: Siła
پنجابی: زور
português: Força
Runa Simi: Kallpa
română: Forță
русский: Сила
русиньскый: Сила
संस्कृतम्: परस्परक्रिया
sardu: Fortzas
sicilianu: Forza
srpskohrvatski / српскохрватски: Sila
සිංහල: බලය
Simple English: Force
slovenčina: Sila
slovenščina: Sila
chiShona: Manikidzo
Soomaaliga: Awood
shqip: Forca
српски / srpski: Сила
Basa Sunda: Gaya
svenska: Kraft
Kiswahili: Kani
தமிழ்: விசை
తెలుగు: బలం
ไทย: แรง
Tagalog: Puwersa
Türkçe: Kuvvet
татарча/tatarça: Köç
українська: Сила
اردو: قوت
oʻzbekcha/ўзбекча: Kuch
vèneto: Forsa
Tiếng Việt: Lực
Winaray: Kusog
吴语:
isiXhosa: Ifolokhwe
ייִדיש: קראפט
中文:
Bân-lâm-gú: La̍t
粵語: