Koolstof

6boorkoolstofstikstof
-

C

Si
C-TableImage.png
Algemeen
Naam, simbool, getalkoolstof, C, 6
Chemiese reeksniemetale, soms beskou
as ’n metalloïed
Groep, periode, blok14, 2, p
Atoommassa12,011 g/mol
Elektronkonfigurasie[He]2e22p2
Elektrone per skil2, 4
CAS-registernommer7440-44-0
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Smeltpunt3 773 K
(3 499 °C)
Kookpunt5 100 K
(4 826 °C)
Voorkomsswart (grafiet), kleurloos (diamant)
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande4, 2 (effe suur)
Ionisasie-energieë1ste: 1 086,5 kJ/mol
2de: 2 352,6 kJ/mol
3de: 4 620,5 kJ/mol
Atoomradius70 pm
Kovalente radius77 pm
Van der Waals-radius170 pm
Kristalstruktuurheksagonaal (grafiet)
Hexagonal.svg
diamantstruktuur (diamant)
Diamond cubic crystal structure.svg
Verdampingswarmte355,8 kJ/mol
Spoed van klank18 350 m/s
Elektronegatiwiteit2,55 (Skaal van Pauling)
Warmtekapasiteit(25 °C) 710 J/(mol·K)
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 129 W/(m·K)
Geskiedenis
Ontdek3750 v.C.
Ontdek deurEgiptenare en Sumeriërs
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van koolstof
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
11Csin20 min.β+0,9611B
12C98,9%C is stabiel met 6 neutrone
13C1,1%C is stabiel met 7 neutrone
14Cspore5 730 j.β0,15614N
Verwysings

Koolstof (Latyn: Carbogenum), is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool C en atoomgetal van 6. Die nie-metaalagtige, tetravalente element kom algemeen voor en het verskeie allotropiese vorms:

  • diamant (die hardste mineraal bekend). Die verbindingstruktuur kan beskryf word met 4 elektrone in sogenaamde 3-dimensionele sp3 orbitale.
  • grafiet (een van die sagste stowwe). Verbindingstruktuur: 3 elektrone in 2-dimensionele sp2-orbitale en 1 elektron in 'n p-orbitaal.
  • Kovalent verbinde sp1-orbitale is slegs van chemiese belang.

Fullerene is nanometer-skaal molekules. In die eenvoudigste vorm daarvan bestaan uit 60 koolstof atome in 'n grafietlaag wat gebuig is om 'n driedimensionele struktuur te gee wat baie soos 'n sokkerbal lyk.

Lampswart bestaan uit klein grafietagtige areas. Die areas kom lukraak verspreid voor dus is die hele struktuur isotropies.

Sogenaamde 'glasagtige koolstof' is isotropies en net so sterk soos glas. Anders as in normale grafiet, is die grafietagtige lae nie gerangskik soos in die bladsye van 'n boek nie maar is gefrommel soos wanneer 'n mens papier frommel.

Koolstofvesels is soortgelyk aan glasagtige koolstof. Onder spesiale behandeling (rek van organiese vesels en verkoling daarvan) is dit moontlik om die grafietvlakke in die rigting van die vesel te rangskik. Daar is dan geen koolstofvlakke wat loodreg tot die as van die vesel gerangskik is nie. Die resultaat is vesels met 'n baie hoër spesifieke breeksterkte as die van staal!

Koolstof kom voor in alle organiese lewe en vorm die basis van organiese chemie. Hierdie nie-metaal het ook die interessante eienskap dat dit met atome van sy eie soort kan verbindings vorm asook met 'n groot verskeidenheid ander elemente – soveel dat daar bykans 10 miljoen bekende verbindings van koolstof bestaan. Wanneer dit met suurstof verbind vorm dit koolstofdioksied, 'n molekuul wat absoluut noodsaaklik is vir plante om te groei. Wanneer dit met waterstof verbind, vorm dit verskeie verbindings bekend as koolwaterstowwe wat weer uiters noodsaaklik is vir die nywerheid in die vorm van fossielbrandstowwe. Wanneer dit met beide suurstof en waterstof verbind kan dit baie groepe verbindings vorm insluitend vetsure wat noodsaaklik is vir lewe en esters wat die geur aan baie vrugte verleen. Die isotoop koolstof-14 word algemeen gebruik in radioaktiewe datering.

Other Languages
Alemannisch: Kohlenstoff
አማርኛ: ካርቦን
aragonés: Carbonio
العربية: كربون
مصرى: كاربون
অসমীয়া: কাৰ্বন
asturianu: Carbonu
azərbaycanca: Karbon
تۆرکجه: کربون
башҡортса: Углерод
žemaitėška: Onglė
беларуская: Вуглярод
беларуская (тарашкевіца)‎: Вуглярод
български: Въглерод
भोजपुरी: कार्बन
বাংলা: কার্বন
བོད་ཡིག: སོཕ་རྗས།
brezhoneg: Karbon
bosanski: Ugljik
català: Carboni
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Táng
Cebuano: Karbon
کوردی: کاربۆن
corsu: Carboniu
čeština: Uhlík
Чӑвашла: Кăмрăкамăш
Cymraeg: Carbon
dansk: Carbon
Deutsch: Kohlenstoff
dolnoserbski: Wuglik
Ελληνικά: Άνθρακας
English: Carbon
Esperanto: Karbono
español: Carbono
eesti: Süsinik
euskara: Karbono
فارسی: کربن
suomi: Hiili
Na Vosa Vakaviti: Kaboni
føroyskt: Kolevni
français: Carbone
Nordfriisk: Karboon (element)
furlan: Carboni
Frysk: Koalstof
Gaeilge: Carbón
贛語:
Gàidhlig: Gualan
galego: Carbono
Avañe'ẽ: Tatapỹi
ગુજરાતી: કાર્બન
Gaelg: Carboan
客家語/Hak-kâ-ngî: Than
Hawaiʻi: Kalepona
עברית: פחמן
हिन्दी: कार्बन
Fiji Hindi: Koila
hrvatski: Ugljik
hornjoserbsce: Wuhlik
Kreyòl ayisyen: Kabòn
magyar: Szén
հայերեն: Ածխածին
interlingua: Carbon
Bahasa Indonesia: Karbon
Ilokano: Karbon
Ido: Karbo
íslenska: Kolefni
italiano: Carbonio
日本語: 炭素
Patois: Kaaban
la .lojban.: tabno
Basa Jawa: Karbon
ქართული: ნახშირბადი
Kabɩyɛ: Karɩbɔnɩ
Gĩkũyũ: Carbon
қазақша: Көміртегі
ភាសាខ្មែរ: កាបូន
ಕನ್ನಡ: ಇಂಗಾಲ
한국어: 탄소
Перем Коми: Шомувтыр
Ripoarisch: Kohlenstoff
kurdî: Karbon
Кыргызча: Көмүртек
Latina: Carbonium
Lëtzebuergesch: Kuelestoff
лезги: Углерод
Limburgs: Koolstof
Ligure: Carbonio
lumbaart: Carboni
lingála: Kaboni
lietuvių: Anglis
latviešu: Ogleklis
Basa Banyumasan: Karbon
мокшень: Седель
Malagasy: Karbônina
олык марий: Шӱйдӱҥ
Māori: Waro
македонски: Јаглерод
മലയാളം: കാർബൺ
मराठी: कार्बन
кырык мары: Углерод
Bahasa Melayu: Karbon
Malti: Karbonju
မြန်မာဘာသာ: ကာဗွန်
эрзянь: Седь
Nāhuatl: Tecolli
Plattdüütsch: Kohlenstoff
नेपाली: कार्बन
नेपाल भाषा: कार्बोन
Nederlands: Koolstof
norsk nynorsk: Karbon
norsk: Karbon
Novial: Karbo
Diné bizaad: Káábin
occitan: Carbòni
Livvinkarjala: Hiilisuadu
ଓଡ଼ିଆ: ଅଙ୍ଗାରକ
ਪੰਜਾਬੀ: ਕਾਰਬਨ
Papiamentu: Karbon
पालि: कार्बोन
Piemontèis: Carbòni
پنجابی: کاربن
português: Carbono
Runa Simi: K'illimsayaq
română: Carbon
armãneashti: Carbonu
русский: Углерод
русиньскый: Карбон
संस्कृतम्: कार्बन
саха тыла: Углерод
sardu: Carbòniu
sicilianu: Carbòniu
Scots: Caurbon
srpskohrvatski / српскохрватски: Ugljenik
සිංහල: කාබන්
Simple English: Carbon
slovenčina: Uhlík
slovenščina: Ogljik
chiShona: Carbon
Soomaaliga: Kaarboon
shqip: Karboni
српски / srpski: Угљеник
Seeltersk: Koolestof
Basa Sunda: Karbon
svenska: Kol
Kiswahili: Kaboni
தமிழ்: கரிமம்
తెలుగు: కార్బన్
тоҷикӣ: Карбон
Tagalog: Karbon
Türkçe: Karbon
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: كاربون
українська: Вуглець
اردو: کاربن
oʻzbekcha/ўзбекча: Uglerod
vèneto: Carbonio
vepsän kel’: Hil'nik
Tiếng Việt: Cacbon
West-Vlams: Carbong
Volapük: Karbin
walon: Carbone
Winaray: Carbono
吴语:
хальмг: Углерод
isiXhosa: I-carbon
ייִדיש: קוילנשטאף
Yorùbá: Kárbọ̀nù
Vahcuengh: Danq
中文:
文言:
Bân-lâm-gú: Thòaⁿ-sò͘
粵語: