Koninkryk (biologie)

Biological classification L Pengo vflip af.svgLeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie
Ernst Haeckel se voorstelling van 'n drie-koninkryksisteem (Plantae, Protista, en Animalia) in sy 1866 Generelle Morphologie der Organismen.

'n Koninkryk in die wêreld van biologie is die hoogste vlak van die wetenskaplike klassifikasie van organismes. (Huidige ontwikkeling in die taksonomie sluit 'n domeinklassifikasie in bokant die koninkryke.)

Teenwoordig word ses ryke gebruik:

Ook word organismes ingedeel in drie superryke, die archaea, die bakterieë en die eukariote.

In die begin was daar ook 'n derde ryk vir die minerale bedink. Die oorspronklike onderverdelinge in taxons word nie meer gebruik nie omdat die insigte hieroor gewysig is.

Other Languages
العربية: مملكة (تصنيف)
беларуская: Царства (біялогія)
беларуская (тарашкевіца)‎: Царства (біялёгія)
brezhoneg: Riezad
Esperanto: Regno (biologio)
estremeñu: Réinu (biologia)
فارسی: فرمانرو
hornjoserbsce: Swět (biologija)
Bahasa Indonesia: Kerajaan (biologi)
日本語: 界 (分類学)
Basa Jawa: Krajan (biologi)
한국어: 계 (생물학)
Lëtzebuergesch: Räich (Biologie)
Lingua Franca Nova: Rena (biolojia)
മലയാളം: കിങ്ഡം
Bahasa Melayu: Alam (biologi)
မြန်မာဘာသာ: လောက (ဇီဝဗေဒ)
Napulitano: Regno (biologgia)
Nederlands: Rijk (biologie)
norsk nynorsk: Biologisk rike
Kapampangan: Kaarian (biolohia)
português: Reino (biologia)
Runa Simi: Rikch'aq suyu
română: Regn
srpskohrvatski / српскохрватски: Carstvo (taksonomija)
Simple English: Kingdom (biology)
slovenčina: Ríša (taxonómia)
slovenščina: Kraljestvo (biologija)
Türkmençe: Şalyk (biologiýa)
татарча/tatarça: Патшалык (биология)
українська: Царство (біологія)
Tiếng Việt: Giới (sinh học)
West-Vlams: Ryk (biologie)
中文: 界 (生物)
Bân-lâm-gú: Kài (hun-lūi-ha̍k)
粵語: