Kode

Morsekode, ʼn bekende tipe kode

‘n Kode is ʼn reël waarvolgens ʼn brokkie inligting (bv. ʼn letter, woord, frase of gebaar) omgeskakel word na ʼn ander – gewoonlik verkorte of verborge – vorm of voorstelling (een teken tot ʼn ander teken), en nie noodwendig van dieselfde soort nie.

Met kommunikasie en inligtingverwerking behels kodering die proses waarvolgens inligting vanaf ʼn bron omgeskakel word tot simbole wat gekommunikeer moet word. Dekodering is die teenoorgestelde proses waar die kodesimbole terug omgeskakel word na inligting verstaanbaar vir die ontvanger.

Een vername rede vir kodering is om kommunikasie moontlik te maak in gebiede waar gewone gesproke of geskrewe taal moeilik of onmoontlik is. Byvoorbeeld semafoor, waar die samestelling van vlae wat deur die seiner of die arms van ʼn semafoortoring gehou word, dele van die boodskap kodeer, normaalweg, letters en getalle.


  • eksterne skakels

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Other Languages
العربية: ترميز
беларуская: Код
български: Код
বাংলা: কোড
bosanski: Kod
català: Codi
کوردی: کۆد
čeština: Kód
dansk: Kode
Deutsch: Code
English: Code
Esperanto: Kodo
eesti: Kood
فارسی: کد
suomi: Koodi
Gaeilge: Cód
עברית: קוד
hrvatski: Kod
հայերեն: Կոդ
Bahasa Indonesia: Kode
日本語: 符号
қазақша: Код
한국어: 부호 (정보)
norsk nynorsk: Kode
norsk: Kode
polski: Kod
português: Codificação
русский: Код
Scots: Code
srpskohrvatski / српскохрватски: Kod
Simple English: Code
slovenčina: Kód (informatika)
shqip: Kodi
српски / srpski: Код
svenska: Kodning
తెలుగు: కోడ్
ไทย: รหัส
Tagalog: Code
Türkçe: Kod
українська: Код
اردو: رمز
oʻzbekcha/ўзбекча: Kod
Tiếng Việt: Mã hiệu
中文: 代码
Bân-lâm-gú: Hû-má
粵語: 編碼