Klipdassie

Klipdassie [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Hyracoidea
Familie: Procaviidae
Genus: Procavia
Storr, 1780
Spesie: P. capensis
Binomiale naam
Procavia capensis
( Pallas, 1766)
Verspreiding
Verspreiding

Die klipdassie (Procavia capensis) is 'n dassie wat regoor Suid-Afrika voorkom. Hulle staan ook bekend as die klipdas.

Bou

Klipdassie naby Hardap-dam, Namibië
Skedel, gevind in Namibië (2012)

Hul kleur wissel van grysbruin tot vaalbruin met 'n geel of rooi skynsel en fyn swart spikkeltjies. Op die rug is daar 'n langwerpige kol swart hare wat by ander soorte dassies wit of geel is. Die soogdier het nie 'n stert nie, hulle lyk amper soos marmotte. Die mannetjie (3,2 – 4,7 kg) is effens swaarder as die wyfie (2,5 – 4,2 kg).

Other Languages
አማርኛ: አሽኮኮ
العربية: وبر صخري
беларуская: Капскі даман
беларуская (тарашкевіца)‎: Капскі даман
български: Скалист даман
brezhoneg: Daman ar C'hab
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Să-huăng
čeština: Daman skalní
English: Rock hyrax
Esperanto: Rokhirako
עברית: שפן סלע
hrvatski: Daman kamenjar
한국어: 바위너구리
Nederlands: Kaapse klipdas
português: Procavia capensis
srpskohrvatski / српскохрватски: Planinski pećinar
svenska: Klipphyrax
українська: Даман капський
Tiếng Việt: Procavia capensis
中文: 蹄兔
粵語: 蹄兔