Kelowna

Kelowna
Kelowna.jpg

KaartWapen
Regional District of Central Okanagan, British Columbia Location.png
Kelownacoatofarms.jpg
Vlag
 LandFlag of Canada.svg Kanada
 ProvinsieFlag of British Columbia.svg Brits-Columbië
 Koördinate49°53′ N, 119°29' W
 Stigting1879
 Inkorporasie1905
 Oppervlak: 
 - Totaal283 vk km
 Hoogte bo seevlak340-344 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)127 500[1]
 - Bevolkingsdigtheid450,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied165 596
 TydsoneUTC -8
(Pasifiese Standaardtyd)
 BurgemeesterColin Basran
 Amptelike Webwerfwww.kelowna.ca

Kelowna is 'n stad in die Okanagan-streek van die Wes-Kanadese provinsie Brits-Columbië met 'n oppervlak van 283 vierkante kilometer en 'n bevolking van 127 500 (volgens die sensus van 2011). Die naam is afgelei van 'n inheemse term vir 'n vroulike grizzlybeer.

Kelowna lê aan die oewer van die Okanagan-meer in die Okanagan-vallei en dien as die administratiewe setel van die Gewestelike Distrik van Sentraal-Okanagan (Engels: Regional District of the Central Okanagan), die derde grootse metropolitaanse gebied in die provinsie na Vancouver en Victoria en die 22ste grootste in Kanada.

Danksy sy pragtige uitsigte oor die meer, sy wingerde en sy aangename droë en gematigde klimaat het Kelowna tot een van die snelste groeiende nedersettings in Noord-Amerika ontwikkel. Kelowna se eiendomsmark is die tweede duurste na dié van Vancouver.

  • verwysings

Verwysings

Other Languages
العربية: كيلونا
تۆرکجه: کلونا
башҡортса: Келоуна
беларуская (тарашкевіца)‎: Келоўна
català: Kelowna
Cebuano: Kelowna
čeština: Kelowna
Deutsch: Kelowna
English: Kelowna
español: Kelowna
eesti: Kelowna
فارسی: کلونا
suomi: Kelowna
français: Kelowna
עברית: קלונה
Bahasa Indonesia: Kelowna, British Columbia
italiano: Kelowna
日本語: ケロウナ
한국어: 켈로나
lietuvių: Kelouna
монгол: Келоуна
Nederlands: Kelowna
norsk: Kelowna
polski: Kelowna
پنجابی: کیلوونا
português: Kelowna
română: Kelowna
русский: Келоуна
Simple English: Kelowna
shqip: Kelowna
српски / srpski: Келоуна
svenska: Kelowna
Tagalog: Kelowna
українська: Келоуна
Volapük: Kelowna
Winaray: Kelowna
中文: 基隆拿
粵語: 基隆拿