Karveel

Karveel op 'n tekening in die Museum Forte da Ponta da Bandeira; Lagos, Portugal.

'n Karveel was 'n vinnige soort seilskip wat veral in Spanje en Portugal gebou is.

Die naam karveel is afkomstig van die woord carabela/caravela en is eerste opgeteken deur Alfons III (1255) met verwysings na 'n visserskip aan die Portugese kus.

Die belangrikste kenmerk van 'n karveel was egter die plasing van die mas, 'n derde van die skip se lengte vanaf die voorstewe, waar die skip dan ook gewoonlik op sy breedste was. Dit verskil met vroeëre soorte van sowel die noordelike en mediterreense oorsprong. Dit het die skip nie alleen vinniger gemaak nie maar ook meer seewaardig en die skepe kon meer vrag dra. Later is hierdie skepe groter gebou en het hulle drie maste gekry. Die seile is dwars of reglynig gespan.

Portugees ontdekkers soos Hendrik die Seevaarder, Bartolomeus Dias, of Vasco da Gama; of twee van die drie skepe wat Christopher Columbus die nuwe wêreld ontdek (1492), die Nina en Pinta was al karvele. Twee van die drie skepe waarmee Christophorus Columbus die nuwe wêreld ontdek het (1492), die Niña en die Pinta was Karvele gewees.

Other Languages
العربية: كارافيل
asturianu: Carabela
azərbaycanca: Karavella
беларуская: Каравела
български: Каравела
bosanski: Karavela
català: Caravel·la
čeština: Karavela
Cymraeg: Carafel
dansk: Karavel
Deutsch: Karavelle
Ελληνικά: Καραβέλα
English: Caravel
Esperanto: Karavelo
español: Carabela
eesti: Karavell
euskara: Karabela
فارسی: کاراول
suomi: Karaveli
Gaeilge: Carbhal
עברית: קרוולה
hrvatski: Karavela
magyar: Karavella
հայերեն: Կարավելլա
Bahasa Indonesia: Karavel
íslenska: Karavella
italiano: Caravella
한국어: 캐러벨
kurdî: Karavel
lietuvių: Karavelė
македонски: Каравела
Bahasa Melayu: Caravel
norsk nynorsk: Karavell
norsk: Karavell
occitan: Caravèla
polski: Karawela
português: Caravela
română: Caravelă
русский: Каравелла
Scots: Caravel
srpskohrvatski / српскохрватски: Karavela
Simple English: Caravel
slovenščina: Karavela
српски / srpski: Каравела
svenska: Karavell
Tagalog: Karabela
Türkçe: Karavel
українська: Каравела
Tiếng Việt: Caravel