Kaapstad

Kaapstad
Cape Town (en)
iKapa (xh)
Cape Town Montage 2015.png
Wapen van Kaapstad
Wapen
Bynaam: "Moederstad"
Slagspreuk: Spes Bona[1]
(Latyns vir: "Goeie Hoop")
Ligging van Kaapstad op 'n kaart (Wes-Kaap)
Kaapstad
Kaapstad
 Kaapstad se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°55′31″S 18°25′26″O / 33°55′31″S 18°25′26″O / -33.92528; 18.42389
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Munisipaliteit Stad Kaapstad
Stigting 6 April 1652[2]
Regering [3]
 - Burgemeester Dan Plato (DA)
 - Stadsbestuurder Achmat Ebrahim
Oppervlak[4]
 - Stad 400,28 km²  (154,5 vk m)
 - Metro 2 444,97 km² (944 vk m)
Bevolking (2011)[4]
 - Stad 433 688
 - Digtheid 1 083/km² (2 805/myl2)
 - Metropolitaans 3 740 026
 - Metrodigtheid 1 500/km² (3 885/vk m)
Rasverdeling (2011)[4]
 • Blank15,7%
 • Indiër/Asiër1,4%
 • Kleurling42,4%
 • Swart38,6%
 • Ander1,9%
Taal (2011)[4]
 • Afrikaans 34,9%
 • Xhosa 29,2%
 • Engels 27,8%
 • Ander 8,1%
Poskode (strate) 7700–8099
Poskode (posbusse) 8000
Skakelkode(s) 27 (0)21
Webwerf: Kaapstad-munisipaliteit

Kaapstad (Engels: Cape Town [ˈkeɪptaʊn], Xhosa: iKapa) is saam met Pretoria (die uitvoerende hoofstad) en Bloemfontein (die geregtelike hoofstad) een van die drie hoofstede (as wetgewende hoofstad) van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van die Wes-Kaap en die tweede grootste stad in Suid-Afrika na Johannesburg.[5] Die Kaapstad Internasionale Lughawe is die tweede grootste in die land na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Satellietbeeld van Kaapstad

Kaapstad lê aan die suidpunt van Afrika en word ook die Moederstad van Suid-Afrika genoem. Die stad is oorspronklik as 'n verversingspos vir Nederlandse skepe op pad na Oos-Afrika, Indië en die Verre-Ooste aangelê. Dit was ook een van die eerste permanente Europese nedersettings in Afrika suid van die Sahara. Hier is waar die leier van die Goringkhoina in 1652 met die Hollanders van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (in destydse Nederlands: Vereenigde Oostindische Compagnie, VOC) kontak gemaak het.

Van 'n klein hawe het Kaapstad vinnig tot die grootste stad in Suid-Afrika ontwikkel, wat eers met die goudstormloop aan die Witwatersrand in 1887 deur die nuutgestigte Johannesburg verbygesteek is. Nogtans huisves Kaapstad volgens die sensus van 2011 met 'n bevolking van 1,3 miljoen die grootste Afrikaanssprekende gemeenskap van enige stad in Suid-Afrika. Dit is ook die enigste groot stad in die land waarin Bruin Suid-Afrikaners 'n relatiewe meerderheid van die bevolking vorm.

Kaapstad is danksy sy natuurskoon en sy ligging aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg vandag een van die mees gesogte internasionale toeristebestemmings en 'n gunstelingstad van die internasionale rolprent- en reklamebedryf.[6] Volgens 'n 2018-studie deur Mercer oor die lewenskwaliteit in 231 stede regoor die wêreld het Kaapstad die 94ste plek verwerf, die tweede beste in Suid-Afrika net na Durban.[7]

Inhoud

Other Languages
Alemannisch: Kapstadt
አማርኛ: ኬፕ ታውን
aragonés: Ciudat d'o Cabo
العربية: كيب تاون
مصرى: كيب تاون
asturianu: Ciudá del Cabu
azərbaycanca: Keyptaun
башҡортса: Кейптаун
žemaitėška: Keiptauns
беларуская: Кейптаўн
беларуская (тарашкевіца)‎: Кейптаўн
български: Кейптаун
বাংলা: কেপ টাউন
bosanski: Cape Town
буряад: Кейптаун
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Cape Town
нохчийн: Кейптаун
Cebuano: Cape Town
کوردی: کەیپ تاون
čeština: Kapské Město
dansk: Kapstaden
Deutsch: Kapstadt
डोटेली: केपटाउन
Ελληνικά: Κέιπ Τάουν
English: Cape Town
Esperanto: Kaburbo
español: Ciudad del Cabo
eesti: Kaplinn
estremeñu: Ciá del Cabu
فارسی: کیپ‌تاون
føroyskt: Cape Town
français: Le Cap
arpetan: Lo Cap
Frysk: Kaapstêd
Gaeilge: Cape Town
Gàidhlig: Baile a' Chip
Avañe'ẽ: Yvy akua Táva
ગુજરાતી: કેપ ટાઉન
Hausa: Cape Town
客家語/Hak-kâ-ngî: Cape Town
עברית: קייפטאון
हिन्दी: केपटाउन
Fiji Hindi: Cape Town
hrvatski: Kaapstad
hornjoserbsce: Kapstadt
Kreyòl ayisyen: Li Kap
magyar: Fokváros
հայերեն: Քեյփթաուն
Bahasa Indonesia: Cape Town
Ilokano: Cape Town
ГӀалгӀай: Кейптаун
íslenska: Höfðaborg
italiano: Città del Capo
Basa Jawa: Cape Town
ქართული: კეიპტაუნი
Qaraqalpaqsha: Keyptaun
Taqbaylit: Cape Town
Kabɩyɛ: Kaapɩ
қазақша: Кейптаун
ಕನ್ನಡ: ಕೇಪ್ ಟೌನ್
한국어: 케이프타운
kernowek: Cape Town
Кыргызча: Кейптаун
Lëtzebuergesch: Kapstad
lumbaart: Cità del Cap
lietuvių: Keiptaunas
latviešu: Keiptauna
олык марий: Кейптаун
македонски: Кејптаун
മലയാളം: കേപ് ടൗൺ
монгол: Кейптаун
मराठी: केप टाउन
Bahasa Melayu: Cape Town
မြန်မာဘာသာ: ကိပ်တောင်းမြို့
नेपाली: केप टाउन
नेपाल भाषा: केपताउन
Nederlands: Kaapstad
norsk nynorsk: Cape Town
norsk: Cape Town
Nouormand: Lé Cap
Sesotho sa Leboa: Cape Town
Chi-Chewa: Cape Town
occitan: Lo Cap
ଓଡ଼ିଆ: କେପ ଟାଉନ
ਪੰਜਾਬੀ: ਕੇਪਟਾਊਨ
polski: Kapsztad
Piemontèis: Sità dël Cap
پنجابی: کیپ ٹاؤن
پښتو: کېپ ټاون
português: Cidade do Cabo
română: Cape Town
tarandíne: Cetate d'u Cápe
русский: Кейптаун
русиньскый: Капске Місто
саха тыла: Кейптаун
sicilianu: Citati dû Capu
Scots: Cape Toun
davvisámegiella: Cape Town
srpskohrvatski / српскохрватски: Cape Town
Simple English: Cape Town
slovenčina: Kapské Mesto
slovenščina: Cape Town
chiShona: Cape Town
Soomaaliga: Kab town
shqip: Cape Town
српски / srpski: Кејптаун
svenska: Kapstaden
Kiswahili: Cape Town
ślůnski: Kapsztad
తెలుగు: కేప్ టౌన్
Türkmençe: Keýptaun
Tagalog: Cape Town
Setswana: Cape Town
Türkçe: Cape Town
татарча/tatarça: Keyptawn
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: Kapétown
українська: Кейптаун
اردو: کیپ ٹاؤن
oʻzbekcha/ўзбекча: Keyptaun
Tshivenda: Cape Town
vèneto: Sità del Cao
vepsän kel’: Keiptaun
Tiếng Việt: Cape Town
Volapük: Cape Town
Winaray: Cape Town
吴语: 开普敦
isiXhosa: IKapa
მარგალური: კეიპტაუნი
ייִדיש: קאפשטאט
Yorùbá: Cape Town
Zeêuws: Kaepstad
中文: 開普敦
Bân-lâm-gú: Cape Town
粵語: 好望角鎮
isiZulu: IKapa