Jesuïet

Ignatius

Die Jesuïete (Societas Jesu) is 'n Roomskatolieke orde wat in 1540 deur die Baskiese edelman Ignatius van Loyola gestig is. Die huidige pous Fransiscus behoort tot hierdie orde.

Soos ander relgieuse ordes lê die lede 'n gelofte van armoede, kuisheid en gehoorsaamheid af en predik hulle en verleen die sakramente. Hulle reis ook soos ander ordes na ander lande as missionarisse. 'n Belangrike verskil met ander ordes is dat hulle omtrent 10 jaar na hulle stigting begin het om lekestudente te onderrig. Dit het geen ander orde voor hulle gedoen nie. Hulle het ook digters, astronome, argitekte, antropoloë en ondernemers in die toneelwêreld geword.[1]

Tydlyn

  • 1491 - Geboorte van Ignatius van Loyola
  • 1521 - Slag van Pamplona. Ignatius raak gewond en dit begin sy bekering.
  • 1534 - Ignatius en ses ander studente van die Universiteit van Parys lê die gelofte af om na Jerusalem te gaan
  • 1540 - Amptelike goedkeuring van die Societas Jesu deur pous Paulus III
  • 1542 - Francis Xavier kom in Indië aan.
  • 1547 - Portugese Jesuïete bereik Brasilië
  • 1548 - Jesuïete open hulle skool in Messina, Italië
  • 1556 - Ignatius sterf in Rome
  • 1558 - Die Eerste Algemene Kongregasie keur die Konstitusies goed. Diego Laínez word Igantius se opvolger
  • 1583 - Die Jesuïete Matteo Ricci en Michele Ruggieri bereik China
  • 1614 - Jesuïete en ander missionarisse word uit Japan geban. Die Monita Secreta word gepubliseer
  • 1622 - Ignatius en Xavier word gekanoniseer.
  • 1704 - Pous Clemens XI veroordeel die Chinese Rites.
  • 1754 - Die oorlog van die sewe reduksies breek uit.
  • 1759 - Die Jesuïete word uit Portugal en sy kolonieë verdryf
  • 1764 - Die Jesuïete in Frankryk word deur Lodewyk XV onderdruk
  • 1767 - Die Jesuïete word in Spanje en sy kolonieë onderdruk en hulle besittings in beslag geneem
  • 1773 - Pous Clemens XIV onderdruk die orde wêreldwyd in Dominus ac Redemptor.
  • 1801 - Pous Pius VII erken die bestaan van die orde in Rusland, Catholicae fidei.
  • 1814 - Pius VII herstel die orde wêreldwyd in Sollicitudo omnium ecclesiarum.
  • 2013 - Die Jesuïet Jorge Mario Bergoglio word as pous Franciskus die eerste Jesuïete-pous.
Other Languages
Alemannisch: Jesuiten
العربية: يسوعيون
azərbaycanca: Yezuitlər ordeni
Boarisch: Jesuitn
Bikol Central: Heswita
беларуская: Езуіты
беларуская (тарашкевіца)‎: Езуіты
български: Йезуитски орден
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: জেসুইটাস
bosanski: Isusovci
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Братьство Їисоуса
Чӑвашла: Иезуитсем
Deutsch: Jesuiten
Esperanto: Jezuitoj
eesti: Jesuiidid
suomi: Jesuiitat
Frysk: Jezuïten
Gaeilge: Cumann Íosa
Gàidhlig: Comann Iosaid
Avañe'ẽ: Hesu Irũ Aty
עברית: ישועים
hrvatski: Družba Isusova
Kreyòl ayisyen: Jezwit
interlingua: Societate de Jesus
Bahasa Indonesia: Yesuit
íslenska: Jesúítareglan
日本語: イエズス会
Basa Jawa: Yésuit
қазақша: Иезуиттер
한국어: 예수회
Lëtzebuergesch: Jesuiten
Limburgs: Jezuïet
lietuvių: Jėzuitai
latgaļu: Jezuiti
latviešu: Jezuīti
Malagasy: Zezoita
македонски: Исусовци
മലയാളം: ഈശോസഭ
Bahasa Melayu: Persatuan Jesus
Nederlands: Jezuïeten
norsk nynorsk: Jesuittordenen
polski: Jezuici
Piemontèis: Companìa ëd Gesù
português: Companhia de Jesus
română: Ordinul iezuit
русский: Иезуиты
sardu: Gesuitas
sicilianu: Gesuiti
srpskohrvatski / српскохрватски: Isusovci
Simple English: Society of Jesus
slovenščina: Družba Jezusova
српски / srpski: Исусовци
svenska: Jesuitorden
Kiswahili: Shirika la Yesu
தமிழ்: இயேசு சபை
Türkçe: Cizvitler
українська: Товариство Ісуса
Tiếng Việt: Dòng Tên
吴语: 耶穌會
中文: 耶稣会
Bân-lâm-gú: Iâ-so͘-hoē
粵語: 耶穌會