Jaroslawl

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Jaroslawl-oblast.
Jaroslawl
Ярославль
'n Straat in Jaroslawl
'n Straat in Jaroslawl
Vlag van Jaroslawl
Vlag
Wapen van Jaroslawl
Wapen
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland
Ligging van Jaroslawl op 'n kaart (Jaroslawl-oblast)
Jaroslawl
Jaroslawl
Die ligging van die stad Jaroslawl in die oblast
Koördinate: 57°38′0″N 39°53′0″O / 57°38′0″N 39°53′0″O / 57.63333; 39.88333
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Jaroslawl-oblast
Stigting 1010
Stadstatus 1010
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Jewgeni Oerlasjof
Oppervlak
 - Stad 205,37 km²  (79,3 vk m)
Hoogte 100 m (328 vt)
Bevolking (2013)
 - Stad 599 169
 - Digtheid 2 880/km² (7 459,2/myl2)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 1500xx
Skakelkode(s) 7 4852
Webwerf: city-yar.ru

Jaroslawl (Russies: Ярославль) is ’n stad in Rusland sowat 250 km noordoos van Moskou. Dit is die administratiewe hoofstad van Jaroslawl-oblast. Die historiese deel van die stad, ’n Unesco-wêrelderfenisgebied, is geleë by die samevloei van die Wolga- en die Kotorosl-rivier.

Die stad het ’n bevolking van 599 169 (2013-sensus).

Hoof-attraksies

Die Katedraal van die Verheerliking van die Verlosser in Jaroslawl (1506–1516).
Die Sint Johannes die Doper-kerk (17de eeu).

Die oudste gebou in die stad is die Spaso-Preobrazjenski-katedraal (Katedraal van die Verheerliking van die Verlosser) wat in 1506–1516 gebou is op die fondament van die oorspronklike kerk uit 1216–1224.

In die 16de eeu is ’n steenmuur om die klooster gebou. Dit is dié klooster van waar ’n vrywilligerleër onder Koezma Minin en prins Dmitri Pozjarski in 1612 vertrek het om Moskou te bevry tydens die Tyd van Beroeringe. In 1787 is die klooster gesluit en omskep in wonings vir biskoppe en is kloostergeboue herbou.

Nog ou kerke dateer uit die 17de eeu en is gebou in die sogenaamde "Jaroslawl-styl" (rooi stene, met helder teëls buite). Die kerke van Sint Nikolaas Nadein en Elia die Profeet het van die indrukwekkendste muurskilderings van die Goue Ring van Rusland.

Other Languages
العربية: ياروسلافل
asturianu: Yaroslavl
azərbaycanca: Yaroslavl
تۆرکجه: یاروسلاول
башҡортса: Ярославль
беларуская: Яраслаўль
беларуская (тарашкевіца)‎: Яраслаўль
български: Ярославъл
brezhoneg: Yaroslavl
bosanski: Jaroslavlj
буряад: Ярославль
català: Iaroslavl
нохчийн: Ярославль
Cebuano: Yaroslavl
čeština: Jaroslavl
Чӑвашла: Ярославль
Cymraeg: Yaroslavl
dansk: Jaroslavl
Deutsch: Jaroslawl
Ελληνικά: Γιαροσλάβλ
English: Yaroslavl
Esperanto: Jaroslavl
español: Yaroslavl
eesti: Jaroslavl
euskara: Jaroslavl
فارسی: یاروسلاول
suomi: Jaroslavl
français: Iaroslavl
Frysk: Jaroslavl
Gaeilge: Yaroslavl
עברית: ירוסלבל
हिन्दी: यरोस्लाव
hrvatski: Jaroslavlj
hornjoserbsce: Jaroslawl
magyar: Jaroszlavl
հայերեն: Յարոսլավլ
Bahasa Indonesia: Yaroslavl
italiano: Jaroslavl'
ქართული: იაროსლავლი
한국어: 야로슬라블
Кыргызча: Ярославль
Latina: Iaroslavia
Lëtzebuergesch: Jaroslawl
Luganda: Yaroslavl
lietuvių: Jaroslavlis
latviešu: Jaroslavļa
олык марий: Ярославль
македонски: Јарослављ
монгол: Ярославль
кырык мары: Ярославль
မြန်မာဘာသာ: ယာရိုစလဗာလ်မြို့
Nederlands: Jaroslavl
norsk nynorsk: Jaroslavl
norsk: Jaroslavl
پنجابی: یاروسلاول
português: Iaroslavl
Runa Simi: Jaroslavl
română: Iaroslavl
русский: Ярославль
русиньскый: Ярославль
Scots: Yaroslavl
srpskohrvatski / српскохрватски: Jaroslavlj
Simple English: Yaroslavl
slovenčina: Jaroslavľ
slovenščina: Jaroslavelj
српски / srpski: Јарослављ
svenska: Jaroslavl
Kiswahili: Yaroslavl
Tagalog: Yaroslavl
Türkçe: Yaroslavl
татарча/tatarça: Ярыслау
chiTumbuka: Yaroslavl
удмурт: Ярославль
українська: Ярославль
oʻzbekcha/ўзбекча: Yaroslavl
vepsän kel’: Jaroslavl'
Tiếng Việt: Yaroslavl
Winaray: Yaroslavl
Wolof: Yaroslavl