Jakobus I van Engeland

Jakobus I
Koning van Engeland, Ierland en Skotland
’n Portret deur Paul van Somer I (1576–1621)
’n Portret deur Paul van Somer I (1576–1621)
TitelKoning van Skotland
Regeer24 Julie 156727 Maart 1625
VoorgangerMaria I
OpvolgerKarel I
TitelKoning van Engeland en Ierland
Regeer24 Maart 160327 Maart 1625
VoorgangerElizabeth I
OpvolgerKarel I
HuisStuart
EggenoteAnna van Denemarke
KindersHendrik Frederick, Prins van Wallis
Elizabeth, koningin van Boheme
Karel I
Robert Stuart, Hertog van Kintyre
Gebore19 Junie 1566; Edinburg-kasteel
Oorlede27 Maart 1625; Theobalds House, Hertfordshire, Engeland
VaderHendrik Stuart, lord Darnley
MoederMaria I

Jakobus I (Engels: James I; 19 Junie 1566 – 27 Maart 1625) was koning van die Skotte (as Jakobus VI), van Engeland en van Ierland. Hy was die eerste persoon wat na homself verwys het as koning van Groot-Brittanje. In Skotland het hy van 24 Julie 1567 tot en met sy dood as Jakobus VI regeer. Ná die dood van sy niggie Elizabeth I het hy koning van Engeland en Ierland geword waar hy van 24 Maart 1603 tot en met sy dood regeer het. Hy was die eerste Engelse monarg van die Huis van Stuart.

Other Languages
azərbaycanca: I Ceyms
български: Джеймс I (Англия)
čeština: Jakub I. Stuart
Հայերեն: Հակոբ Ա
Bahasa Indonesia: James Charles Stuart
Lëtzebuergesch: James I. vun England
lietuvių: Jokūbas VI
Malagasy: James VI and I
македонски: Јаков I (Англија)
Bahasa Melayu: James VI dan I
occitan: Jaume Stuart
srpskohrvatski / српскохрватски: James I Stuart
Simple English: James I of England
slovenčina: Jakub I. (Anglicko)
slovenščina: Jakob I. Angleški
српски / srpski: Џејмс I Стјуарт
Tiếng Việt: James I của Anh
Bân-lâm-gú: James 1-sè