Jack Kerouac

Kerouac by Palumbo.jpg

Jack Kerouac
Foto geneem deur Tom Palumbo, omstreeks 1956


Amerikaanse skrywer, digter en skilder



Literêre stroming

Beat Generation


Beduidende werke

Kerouac ontheroad scroll.jpg
On the Road

The Dharma Bums
Big Sur


Jean-Louis "Jack" Kerouac (ˈkɛruːæk of ˈkɛrɵæk, * 12 Maart 1922 in Lowell, Massachusetts; † 21 Oktober 1969 in St. Petersburg, Florida) was 'n Amerikaanse skrywer, digter en skilder van Frans-Kanadese afkoms. Hy word as 'n literêre beeldestormer en naas William S. Burroughs en Allen Ginsberg as 'n baanbreker van die sogenaamde Beat Generation ( Beat-generasie) beskou. [1]

Kerouac geniet erkenning vir sy spontane manier van skryf waarby hy onderwerpe soos Katolieke spiritualiteit, jazz, promiskuïteit, Boeddhisme, dwelmmiddels, armoede en reis behandel. Hy het bekendheid as ondergrondse digter verwerf en saam met ander beat-skrywers een van die stamvaders van die hippie-beweging geword, alhoewel hy 'n antagonistiese houding teenoor dié beweging ingeneem het.

Die langdurige misbruik van alkohol word as oorsaak vir die interne bloeding aangevoer waaraan Jack Kerouac in 1969 op die ouderdom van 47 beswyk het. Ná sy afsterwe het hy nog wyer literêre aansien geniet en 'n aantal voorheen onbekende werke is postuum gepubliseer. Kerouac se werke word almal steeds herdruk, waaronder On the Road, Doctor Sax, The Dharma Bums, Mexico City Blues, The Subterraneans, Desolation Angels, Visions of Cody en Big Sur.

Verwysings

  1. Omar Swartz: The View from the On the road: The Rhetorical Vision of Jack Kerouac. Southern Illinois University Press 1999, bl. 4
Other Languages
aragonés: Jack Kerouac
العربية: جاك كيروك
অসমীয়া: জেক কেৰুৱাক
asturianu: Jack Kerouac
azərbaycanca: Cek Keruak
تۆرکجه: جک کرواک
беларуская: Джэк Керуак
беларуская (тарашкевіца)‎: Джэк Кэруак
български: Джак Керуак
brezhoneg: Jack Kerouac
català: Jack Kerouac
čeština: Jack Kerouac
Cymraeg: Jack Kerouac
Deutsch: Jack Kerouac
Ελληνικά: Τζακ Κέρουακ
English: Jack Kerouac
Esperanto: Jack Kerouac
español: Jack Kerouac
euskara: Jack Kerouac
فارسی: جک کرواک
français: Jack Kerouac
Gaeilge: Jack Kerouac
galego: Jack Kerouac
עברית: ג'ק קרואק
हिन्दी: जैक केरुयक
hrvatski: Jack Kerouac
magyar: Jack Kerouac
Հայերեն: Ջեք Քերուակ
Bahasa Indonesia: Jack Kerouac
íslenska: Jack Kerouac
italiano: Jack Kerouac
Basa Jawa: Jack Kerouac
ქართული: ჯეკ კერუაკი
қазақша: Керуак Джек
한국어: 잭 케루악
Кыргызча: Керуак Жэк
lumbaart: Jack Kerouac
lietuvių: Jack Kerouac
latviešu: Džeks Keruaks
Malagasy: Jack Kerouac
Nederlands: Jack Kerouac
occitan: Jack Kerouac
polski: Jack Kerouac
Piemontèis: Jack Kerouac
português: Jack Kerouac
română: Jack Kerouac
русский: Керуак, Джек
srpskohrvatski / српскохрватски: Jack Kerouac
Simple English: Jack Kerouac
slovenčina: Jack Kerouac
српски / srpski: Џек Керуак
svenska: Jack Kerouac
Türkçe: Jack Kerouac
українська: Джек Керуак
Tiếng Việt: Jack Kerouac
Winaray: Jack Kerouac
Yorùbá: Jack Kerouac