Inkomste

Inkomste is die vergoeding of verdienste verkry deur 'n entiteit vir sy arbeid, ondernemingsgees of -vermoë, binne 'n bepaalde tydperk, wat gewoonlik in geldwaarde uitgedruk word. Dit stel vervolgens die entiteit in staat tot besteding, verbruik- en spaargeleenthede. [1] Vir huishoudings en individue, beteken "inkomste" die som van alle lone, salarisse, winste, belangebetalings (dividende en rente), huur en ander vorme van verdienste ontvang … in 'n gegewe tydsperiode. [2]

Op die gebied van die openbare ekonomie, egter, kan die term verwys na die versameling van beide monetêre en nie-monetêre verbruiksvermoë, waar die voormalige (monetêre) gebruik word as 'n plaasvervanger vir die totale inkomste.

  • verwysings

Verwysings

  1. Barr, N. (2004). "Problems and definition of measurement". In Economics of the welfare state. New York: Oxford University Press. pp. 121-124.
  2. Case, K. & Fair, R. (2007). Principles of Economics. Upper Saddle River, NJ: Pearson Education. p. 54.
Other Languages
العربية: دخل مالي
беларуская: Даход
български: Доход
বাংলা: আয়
català: Ingrés
Cymraeg: Incwm
dansk: Indkomst
Deutsch: Einkommen
Ελληνικά: Εισόδημα
English: Income
Esperanto: Rento
español: Ingreso
فارسی: درآمد
français: Revenu
עברית: הכנסה
हिन्दी: आय
hrvatski: Dohodak
Հայերեն: Եկամուտ
italiano: Reddito
日本語: 収入
қазақша: Табыс
한국어: 수입 (회계)
Latina: Reditus
lietuvių: Pajamos
Bahasa Melayu: Pendapatan bersih
မြန်မာဘာသာ: ဝင်ငွေ
नेपाली: आय
Nederlands: Inkomen
norsk: Inntekt
ਪੰਜਾਬੀ: ਆਮਦਨ
polski: Dochód
português: Renda
română: Venit
русский: Доход
sicilianu: Ngressu
Scots: Income
srpskohrvatski / српскохрватски: Prihod
Simple English: Income
svenska: Inkomst
Kiswahili: Kipato
தமிழ்: வருவாய்
Tagalog: Kita
Türkçe: Gelir
татарча/tatarça: Керем
українська: Дохід
中文: 收入