Horus

Horus
Horus was dikwels die Egiptiese beskermgod. Hy is gewoonlik uitgebeeld as ’n man met die kop van ’n valk en die rooi of wit kroon as simbool van heerskappy oor die hele koninkryk.
Horus was dikwels die Egiptiese beskermgod. Hy is gewoonlik uitgebeeld as ’n man met die kop van ’n valk en die rooi of wit kroon as simbool van heerskappy oor die hele koninkryk.
Soort god Egipties
God vanWraak, die lug, beskerming en oorlog
Naam in hiërogliewe
G5
Kultussentrum Nechen, Edfoe
SimboolWedjat-oog
OuersOsiris en Isis /
Noet en Geb
MetgeselSerket (as Haroeris), Hathor
KindersImset, Hapi, Doeamoetef, Qebehsenoef (as Haroeris), Sechemet (as Horus)
Portaal  Portaalicoon  Antieke Egipte

In die Egiptiese mitologie is Horus, Horoes of Hor (Egipties: ḥr.w) een van die oudste gode. Hy is minstens vanaf die laat voordinastiese tydperk tot in die Grieks-Romeinse tye aanbid. Verskillende vorme van Horus word in die geskiedenis aangetref en geleerdes behandel hulle as verskillende gode.[1] Dié verskillende vorme kan dalk waarnemings van ’n veelvlakkige godheid wees waarin sekere eienskappe benadruk word – nie noodwendig teenstrydig nie, maar komplementêr.[2] Hy is meestal as ’n valk of ’n man met die kop van ’n valk uitgebeeld.[3] Een van sy talle vorme was as Haroeris (Horus die ouere).

Verwysings

  1. "The Oxford Guide: Essential Guide to Egyptian Mythology", Edited by Donald B. Redford, Horus: by Edmund S. Meltzer, p164–168, Berkley, 2003, ISBN 0-425-19096-X
  2. "The Oxford Guide: Essential Guide to Egyptian Mythology", Edited by Donald B. Redford, p106 & p165, Berkley, 2003, ISBN 0-425-19096-X
  3. Wilkinson, Richard H. (2003). The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. Thames & Hudson. p. 202.
Other Languages
Alemannisch: Horus
العربية: حورس
مصرى: حورس
asturianu: Horus
azərbaycanca: Hor (tanrı)
беларуская: Хор (бажаство)
български: Хор (бог)
বাংলা: হোরাস
བོད་ཡིག: ཧོ་ལུའུ་སི།
brezhoneg: Horus
català: Horus
čeština: Hor
dansk: Horus
Deutsch: Horus
Zazaki: Horus
Ελληνικά: Ώρος
English: Horus
Esperanto: Horuso
español: Horus
eesti: Horos
euskara: Horus
فارسی: حوروس
suomi: Horus
français: Horus
Gaeilge: Hóras
galego: Horus
עברית: הורוס
हिन्दी: होरस
hrvatski: Horus
magyar: Hórusz
Bahasa Indonesia: Horus
íslenska: Hórus
italiano: Horus
日本語: ホルス
Basa Jawa: Horus
ქართული: ჰოროსი
한국어: 호루스
Latina: Horus
lietuvių: Horas
latviešu: Hors
македонски: Хор (бог)
മലയാളം: ഹോറസ്
Bahasa Melayu: Dewa Horus
Nederlands: Horus
norsk: Horus
occitan: Her
polski: Horus
پنجابی: حورس
پښتو: هوروس
português: Hórus
română: Horus
русский: Гор (бог)
sicilianu: Horus
Scots: Horus
سنڌي: حورس
srpskohrvatski / српскохрватски: Horus
සිංහල: හොරස්
Simple English: Horus
slovenčina: Hor (božstvo)
slovenščina: Hor
shqip: Horusi
српски / srpski: Хорус
svenska: Horus
தமிழ்: ஓரசு
ไทย: ฮอรัส
Tagalog: Horus
Türkçe: Horus
українська: Гор
اردو: حورس
Tiếng Việt: Horus
მარგალური: ჰოროსი
中文: 荷鲁斯