Homo

Homo
Tydperk: Plioseen – hede
2.4–0 m. jaar gelede
Rekonstruksie van Homo erectus georgicus (Élisabeth Daynès, Musée de Préhistoire, Quinson, Frankryk)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Mammalia
Orde:Primates
Infraorde:Simiiformes
Superfamilie:Hominoidea
Familie:Hominidae
Subfamilie:Homininae
Genus:Homo
(Linnaeus, 1758)
Tipespesie
Homo sapiens
(Linnaeus, 1758)
Spesie

Homo sapiens
Homo gautengensis
Homo habilis
Homo erectus
Homo antecessor
Homo ergaster
Homo rhodesiensis
Homo heidelbergensis
Homo neanderthalensis
Homo floresiensis
Denisova hominin

Homo is die genus ('n groep met gemeenskaplike eienskappe) wat die moderne mens en sy naaste verwante insluit. Wetenskaplikes reken die genus Homo is tussen 1,5 miljoen en 2,5 miljoen jaar oud. Alle spesies wat tot hierdie genus behoort het, het uitgesterf — behalwe Homo sapiens, die moderne mens. Die laaste ander Homo-spesies wat geleef het, is waarskynlik die Homo neanderthalensis en Homo florensiensis en hulle het na raming tussen 24 000 jaar en 12 000 jaar gelede uitgesterf. Die oudste spesie tot dusver wat tot hierdie genus behoort het, is Homo rudolphensis. 'n Fossiel is in 1972 in Kenia opgegrawe. Daar word gereken dat dit omtrent 1,9 miljoen jaar oud is.

Other Languages
Alemannisch: Homo
العربية: هومو (جنس)
asturianu: Homo
azərbaycanca: İnsan (cins)
български: Хора
brezhoneg: Homo
bosanski: Homo (rod)
català: Homo
čeština: Člověk
Cymraeg: Homo
Deutsch: Homo
Zazaki: Homo
Ελληνικά: Homo
English: Homo
Esperanto: Homo (genro)
español: Homo
euskara: Homo
suomi: Ihmiset
français: Homo
Gaeilge: Homo
galego: Homo
עברית: אדם (סוג)
हिन्दी: होमो
hrvatski: Homo (rod)
Kreyòl ayisyen: Lòm
interlingua: Homo (taxon)
Bahasa Indonesia: Homo (genus)
íslenska: Frummaður
italiano: Homo
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᐃᓄᒃ
日本語: ヒト属
한국어: 사람속
Latina: Homo (genus)
lietuvių: Žmonės
latviešu: Cilvēki
македонски: Човек (род)
മലയാളം: ഹോമോ
Bahasa Melayu: Homo
Plattdüütsch: Homo
Nederlands: Homo (geslacht)
norsk nynorsk: Homo
occitan: Homo
polski: Homo
پنجابی: مانس
português: Homo
română: Homo
armãneashti: Homo
русский: Люди (род)
русиньскый: Чоловік
Scots: Bodie
srpskohrvatski / српскохрватски: Homo
Simple English: Homo
slovenčina: Človek (Homo)
српски / srpski: Човек (род)
svenska: Människor
Kiswahili: Homo
ไทย: โฮโม
Tagalog: Homo
Türkçe: Homo
українська: Людина (рід)
Tiếng Việt: Chi Người
Winaray: Homo (genus)
Yorùbá: Homo
中文: 人属
粵語: 人屬