Hoendervoëls

Galliformes
Gallus sonneratii
Meleagris ocellata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Aves
Orde:Galliformes
(Temminck, 1820)
Families

Hoenderagtiges (orde Galliformes) kom natuurlik versprei oor die hele wêreld, met uitsondering van Nieu-Seeland en Antarktika, voor. Kenmerkend vir hoenderagtiges is hul kort stewige pote, waarmee hulle op die grond skrop op soek na kos. Hulle vlerke is kort en rond en hulle kan nie buitengewoon goed vlieg nie. Die vertering van hul oorwegend plantaardige voedsel word bevorder deur die aanwesigheid van klippies in die maag, wat die voëls saam met hulle kos oppik.

Hulle het ook 'n krop waarin voedsel opgegaar word. Die orde van die hoenderagtiges (Galliformes) kan in sewe families onderverdeel word: Megapodiidae (grootpoothoenders), Cracidae (hokko's), Phasianidae (jagvoëls). Opisthocomidae (hoatsins), Tetraonidae (korhoenders), Numidae (tarentale) en Meleagridae (kalkoene).

In Suider-Afrika is net patryse en kwartels van die familie Phasianidae (jagvoëls) en twee spesies van die Numidae (tarentale) inheems. Van die oorblywende vyf families wat oor die res van die wêreld versprei is, kom enkeles, vanweë hul besondere voorkoms, in sommige van Suid-Afrika se dieretuine voer. Gewone hoenders, wat huisdiere geword het, stam uit die Phasianidae-familie.

Other Languages
Acèh: Manok
العربية: دجاجيات
asturianu: Galliformes
azərbaycanca: Toyuqkimilər
беларуская: Курападобныя
беларуская (тарашкевіца)‎: Курападобныя
български: Кокошоподобни
brezhoneg: Galliformes
bosanski: Galliformes
català: Gal·liformes
čeština: Hrabaví
Cymraeg: Galliformes
Deutsch: Hühnervögel
Ελληνικά: Ορνιθόμορφα
English: Galliformes
español: Galliformes
eesti: Kanalised
euskara: Galliformes
suomi: Kanalinnut
français: Galliformes
Nordfriisk: Hanenfögler
Frysk: Hineftigen
galego: Galiformes
ગુજરાતી: કુર્કુટાકાર
עברית: תרנגולאים
hrvatski: Kokoške
հայերեն: Հավազգիներ
interlingua: Galliformes
Bahasa Indonesia: Galliformes
íslenska: Hænsnfuglar
italiano: Galliformes
日本語: キジ目
Basa Jawa: Galliformes
한국어: 닭목
Кыргызча: Тоок сымалдар
Latina: Galliformes
Lingua Franca Nova: Galiformo
Limburgs: Hoonder
latviešu: Vistveidīgie
македонски: Кокошковидни
кырык мары: Цӹвӹ ганьывлӓ
Bahasa Melayu: Galliformes
Nederlands: Hoendervogels
norsk nynorsk: Hønsefuglar
occitan: Galliformes
polski: Grzebiące
português: Galliformes
română: Galiforme
русский: Курообразные
русиньскый: Куроподобны
davvisámegiella: Vuoncceslottit
srpskohrvatski / српскохрватски: Kokoške
Simple English: Galliformes
slovenčina: Kurotvaré
slovenščina: Kure
српски / srpski: Кокоши
svenska: Hönsfåglar
Tagalog: Galliformes
Türkçe: Tavuksular
татарча/tatarça: Тавыксыманнар
українська: Куроподібні
oʻzbekcha/ўзбекча: Tovuqsimonlar
Tiếng Việt: Bộ Gà
West-Vlams: Hoenderveugels
walon: Glinacîs
Winaray: Galliformes
Zeêuws: 'Oenachtigen
中文: 鸡形目
Bân-lâm-gú: Ke-hêng-bo̍k
粵語: 雞形目