Hiragana

Hiragana
ひらがな
ひ 教科書体.svg
Soort skryfstelselLettergreepskrif
TaleJapannees en Okinawa
Tydperksedert 800
VoorloperOrakelbeenskrif
  • Seëlskrif
    • Klerikale skrif
      • Gereelde skrif (Kanji)
        • Manyogana
Verwante skryfstelselsKatakana, Hentaigana
RigtingLinks-regs
ISO 15924Hira, 410
UnicodeU+3040–U+309F
U+1B000–U+1B0FF
NotaHierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat

Hiragana (平仮名 of ひらがな) is 'n Japannese lettergreepskrif, een van die onderdele van die moderne Japannese skryfstelsel, te same met katakana en kanji; en rōmaji; die gebruik van die Latynse alfabet in Japannees.[1] Hiragana en katakana is beide kana-stelsels waarin elke simbool 'n mora (klankeenheid) voorstel. Elke kana is óf 'n klinker (soos a ); 'n konsonant gevolg deur 'n klinker (soos ka ); óf n , 'n nasale sonorant wat, afhangende van die konteks, soos 'n Afrikaanse m, n, of ng (IFA: [ŋ]) klink, of soos die nasale klinkers in Frans.

Japannese Macbook Pro sleutelbord met Hiragana en rōmaji karakters

Hiragana word gebruik vir woorde waarvoor daar geen kanji bestaan nie, insluitend partikels soos kara から "van," en agtervoegsels soos ~san さん "Mnr., Mev., Mej, Me." Hiragana word ook gebruik in woorde waarvoor die kanji-vorm nie vir die skrywer of die lesers bekend is nie, of waar dit te formeel is vir die skryfdoeleinde. Werkwoord en byvoeglike naamwoord infleksies, soos byvoorbeeld, BE MA SHI TA (べました) in tabemashita (食べました "ate"), wat in hiragana geskryf word. In hierdie geval word deel van die stam ook in hiragana geskryf. Hiragana word ook gebruik om die uitspraak van kanji aan te dui in 'n leeshulpmiddel wat furigana genoem word.[2]

Daar bestaan twee hoofstelsels vir die rangskikking van hiragana, die outydse iroha rangskikking, en die meer algemene gojūon rangskikking.

Other Languages
Acèh: Hiragana
العربية: هيراغانا
asturianu: Hiragana
azərbaycanca: Hiraqana
Bikol Central: Hiragana
беларуская: Хірагана
български: Хирагана
Bahasa Banjar: Hiragana
বাংলা: হিরাগানা
brezhoneg: Hiragana
català: Hiragana
کوردی: ھیراگانا
čeština: Hiragana
Cymraeg: Hiragana
dansk: Hiragana
Deutsch: Hiragana
Ελληνικά: Χιραγκάνα
English: Hiragana
Esperanto: Rondaj kanaoj
español: Hiragana
eesti: Hiragana
euskara: Hiragana
فارسی: هیراگانا
suomi: Hiragana
français: Hiragana
galego: Hiragana
Gaelg: Hiragana
עברית: היראגאנה
हिन्दी: हिरागाना
hrvatski: Hiragana
magyar: Hiragana
հայերեն: Հիրագանա
Bahasa Indonesia: Hiragana
íslenska: Hiragana
italiano: Hiragana
日本語: 平仮名
ქართული: ჰირაგანა
한국어: 히라가나
Lëtzebuergesch: Hiragana
Lingua Franca Nova: Hiragana
lietuvių: Hiragana
latviešu: Hiragana
Malagasy: Hiragana
македонски: Хирагана
монгол: Хирагана
Bahasa Melayu: Hiragana
မြန်မာဘာသာ: ဟိရဂန
Nāhuatl: Hiragana
Nederlands: Hiragana
norsk nynorsk: Hiragana
norsk: Hiragana
occitan: Hiragana
ਪੰਜਾਬੀ: ਹੀਰਾਗਾਨਾ
polski: Hiragana
português: Hiragana
română: Hiragana
русский: Хирагана
Scots: Hiragana
davvisámegiella: Hiragana
Simple English: Hiragana
slovenčina: Hiragana
slovenščina: Hiragana
српски / srpski: Хирагана
Basa Sunda: Hiragana
Tagalog: Hiragana
Türkçe: Hiragana
українська: Хіраґана
Tiếng Việt: Hiragana
Winaray: Hiragana
中文: 平假名
文言: 平假名
粵語: 平假名