Hawaii

Deelstaat Hawaii
Mokuʻāina o Hawaiʻi
Vlag van HawaiiStaatseël van Hawaii
Vlag van HawaiiSeël
Bynaam(e): The Aloha State
Kaart van die Verenigde State met Hawaii uitgelig
Amptelike taal(e)Engels, Hawais
Gesproke taal(e)Engels (73,4%), Tagalog (5,4%), Japannees (5,0%), Ilokano (4,0%), Chinees (2,0%), Hawais (1,7%), Spaans (1,7%), Koreaans (1,6%) en Samoaans (1,0%)
InwonernaamHawaiianer
HoofstadHonolulu
Grootste stadHonolulu
Area 43ste in die V.S.
 - Totaal28 311 km2
 - Wydtekm
 - Lengte2 450 km
 - Water11 672 km2
 - % water41,2 %
 - Breedtegraad18°55' N tot 28°27' N
 - Lengtegraad154°48' W tot 178°22' W
Bevolking 40ste in die V.S.
 - Totaal1 428 557
 - Digtheid82,6/km2
13de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntMauna Kea
4 205 m
 - Gemiddeld920 m
 - Laagste puntStille Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 21 Augustus 1959 (50ste)
GoewerneurDavid Ige (D)
Luitenant-GoewerneurShan Tsutsui (D)
WetgewerHawaii Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreBrian Schatz (D)
Mazie Hirono (D)
TydsoneUTC-10 / Somertyd: Geen
AfkortingsHI US-HI
Webbladwww.hawaii.gov

Hawaii (Engels: State of Hawaii, Hawais: Mokuʻāina o Hawaiʻi), 'n vulkaniese eilandgroep wat sewe groot bewoonde en 125 kleiner onbewoonde eilande behels, is die 50ste en mees westelike van die Amerikaanse deelstate. Alhoewel die grootste eiland, wat met sy kenmerkende driehoeksvorm byna twee derdes van die totale oppervlak beslaan, ook die naam Hawaii dra, bly ʻahu met die hoofstad Honolulu die belangrikste en mees digbevolkte eiland – en ook steeds die hoofbestemming vir miljoene toeriste. Ter onderskeiding van die eilandgroep word die eiland Hawaii deur die plaaslike bewoners dikwels Big Island (Groot Eiland) genoem. Hawaii se bynaam is Die Aloha-staat (Engels: The Aloha State).

Die hoofstad Honolulu op die eiland Oahu

Hawaii lê suid van die deelstaat Alaska, noord van die Franse eiland Tahiti in Frans-Polinesië en sowat 3 700 kilometer wes van die Amerikaanse vasteland. Alhoewel die eilandgroep polities deel uitmaak van Noord-Amerika, vanweë sy ligging noord van die ewenaar en in geografiese opsig ook nie by die Suidsee-eilande gereken word nie, behoort dit ten opsigte van sy inheemse bevolking en beskawing wél tot Polinesië en vorm dit die noordelike punt van die Polinesiese Driehoek.

Die bewoners van die huidige Amerikaanse deelstaat is 'n mengelmoes van Europese en Oosterse nasies en rasse, terwyl die oorspronklike Polinesiese bewoners vandag in die minderheid is.

Ondanks sy ligging in die Noordelike Stille Oseaan naby die Kreefskeerkring en byna 2 400 kilometer noord van die ewenaar word Hawaii in die algemeen veral deur toeriste as 'n tipiese Suidsee-eiland gereken en dikwels met 'n sorgvrye paradys geassosieer. Gevolglik het Honolulu met sy bekende Waikiki-strand al dekades gelede 'n sinoniem vir moderne Amerikaanse massatoerisme geword. Sowat 60 persent van alle besoekers kom tans uit die Verenigde State en Japan.[1] Nogtans het Hawaii sy natuurskoon danksy die omgewingsbewustheid van sy inwoners bewaar.

Other Languages
Acèh: Hawaii
Alemannisch: Hawaii
አማርኛ: ሃዋይኢ
aragonés: Hawaii
Ænglisc: Hawaii
العربية: هاواي
مصرى: هاواى
asturianu: Ḥawai
Aymar aru: Hawaii suyu
azərbaycanca: Havay
башҡортса: Гавай (штат)
Boarisch: Hawaii
žemaitėška: Havajē
Bikol Central: Hawaii
беларуская: Гаваі
беларуская (тарашкевіца)‎: Гаваі
български: Хаваи
भोजपुरी: हवाई
Bislama: Hawaii
বাংলা: হাওয়াই
བོད་ཡིག: ཧ་ཝ་ཡི།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: হাৱাই
brezhoneg: Hawaii
bosanski: Havaji
буряад: Һавай
català: Hawaii
Chavacano de Zamboanga: Hawaii
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Hawaii
нохчийн: Гавайи
Cebuano: Hawaii
کوردی: ھاوایی
corsu: Hawaii
čeština: Havaj
Чӑвашла: Гавайи
Cymraeg: Hawaii
dansk: Hawaii
Deutsch: Hawaii
Zazaki: Hawaii
Ελληνικά: Χαβάη
emiliàn e rumagnòl: Hawaii
English: Hawaii
Esperanto: Havajo
español: Hawái
euskara: Hawaii
فارسی: هاوایی
suomi: Havaiji
føroyskt: Hawaii
français: Hawaï
arpetan: Havayi
Nordfriisk: Hawaii
Frysk: Hawaï
Gaeilge: Haváí
Gagauz: Hawaii
Gàidhlig: Hawaii
galego: Hawai
Avañe'ẽ: Havái'i
Gaelg: Hawaii
客家語/Hak-kâ-ngî: Hawaii
Hawaiʻi: Hawai‘i
עברית: הוואי
हिन्दी: हवाई
Fiji Hindi: Hawaii
hrvatski: Havaji
hornjoserbsce: Hawaii
Kreyòl ayisyen: Awayi
magyar: Hawaii
հայերեն: Հավայի
interlingua: Stato Hawaii
Bahasa Indonesia: Hawaii
Interlingue: Hawaii
Igbo: Hawaii
Iñupiak: Hawaii
Ilokano: Hawai'i
Ido: Havayi
íslenska: Hawaii
italiano: Hawaii
日本語: ハワイ州
Basa Jawa: Hawaii
ქართული: ჰავაის შტატი
Taqbaylit: Hawaii
Kabɩyɛ: Hawayii
қазақша: Гавайи
ಕನ್ನಡ: ಹವಾಯಿ
한국어: 하와이주
kurdî: Hawaii
kernowek: Hawaii
Кыргызча: Гавайи
Ladino: Hawaii
Lëtzebuergesch: Hawaii
Lingua Franca Nova: Hawaii
Limburgs: Hawaï
Ligure: Hawaii
lumbaart: Hawaii
لۊری شومالی: ھاڤایی
lietuvių: Havajai
latviešu: Havajas
मैथिली: हवाई
Malagasy: Hawaii
олык марий: Гавайи
Māori: Hawai'i
Baso Minangkabau: Hawaii
македонски: Хаваи
മലയാളം: ഹവായി
монгол: Хавай
मराठी: हवाई
кырык мары: Гавайи
Bahasa Melayu: Hawaii
မြန်မာဘာသာ: ဟာဝိုင်ယီပြည်နယ်
مازِرونی: هاوایی
Dorerin Naoero: Hawaii
Plattdüütsch: Hawaii
Nedersaksies: Hawaï (stoat)
नेपाली: हवाई
नेपाल भाषा: हवाइ
Nederlands: Hawaï
norsk nynorsk: Hawaii
norsk: Hawaii
Sesotho sa Leboa: Hawaii
occitan: Hawaii
Ирон: Гавайи
ਪੰਜਾਬੀ: ਹਵਾਈ
Pangasinan: Hawaii
Kapampangan: Hawaii
पालि: हवाई
Norfuk / Pitkern: Hawaii
polski: Hawaje
Piemontèis: Hawaii
پنجابی: ہوائی
português: Havaí
Runa Simi: Hawaii suyu
rumantsch: Hawai
română: Hawaii
русский: Гавайи
русиньскый: Гавай (США)
संस्कृतम्: हवाई
саха тыла: Һауайи
sardu: Hawaii
sicilianu: Hawaii
Scots: Hawaii
davvisámegiella: Haváija
srpskohrvatski / српскохрватски: Havaji
Simple English: Hawaii
slovenčina: Havaj (štát USA)
slovenščina: Havaji
Gagana Samoa: Hawai'i
Soomaaliga: Hawaay
shqip: Hawaii
српски / srpski: Хаваји
Seeltersk: Hawaii
Basa Sunda: Hawaii
svenska: Hawaii
Kiswahili: Hawaii
ślůnski: Hawaje
தமிழ்: ஹவாய்
తెలుగు: హవాయి
Türkmençe: Gawaý adalary
Tagalog: Hawaii
lea faka-Tonga: Hauaiʻi
Türkçe: Hawaii
татарча/tatarça: Гавайлар (штат)
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: Haway Shitati
українська: Гаваї
اردو: ہوائی
oʻzbekcha/ўзбекча: Gavayi
vèneto: Hawaii
Tiếng Việt: Hawaii
Volapük: Hawaii
Winaray: Hawaii
吴语: 夏威夷州
хальмг: Хавайи
მარგალური: ჰავაი (შტატი)
ייִדיש: האוואי
Yorùbá: Hawaii
中文: 夏威夷州
文言: 夏威夷州
Bân-lâm-gú: Hawaiʻi
粵語: 夏威夷州
isiZulu: Hawaii