Hammerfest

Hammerfest
Hammerfest Juni 2005.jpg

KaartWapen
Hammerfest location.png
Hammerfest komm.png
Ligging in Finnmark
NO 2004 Hammerfest.svg
 LandFlag of Norway.svg Noorweë
 Provinsie (Fylke)Finnmark
 Koördinate70° 40' N, 23° 41' O
 Stadstatus17 Junie 1789
 Oppervlak: 
 - Totaal847 vk km
 Hoogte bo seevlak- m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Oktober 2007)9 372
 - Bevolkingsdigtheid11/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 Klimaat 
 - TipeSubpolêre klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur-
 - Gem. temp. Januarie/Julie-
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae-
 BurgemeesterKristine Jørstad Bock (Ap)
 Amptelike Webwerfhammerfest.kommune.no

Hammerfest is 'n stad met 'n oppervlakte van 847 vierkante kilometer en 9 372 inwoners (2007) in die Noord-Noorse fylke (provinsie) Finnmark. Dit staan bekend as een van die wêreld se noordelikste stede en as die eerste nedersetting in Europa wat in 1891 elektriese straatbeligting gekry.

Hammerfest is saam met sy susterstad Vardø die oudste stad in Noord-Noorweë en het op 17 Julie 1789 stadstatus gekry. Hammerfest het sy stigting aan die natuurlike seehawe in die gebied te danke en het ondanks sy afgeleë geografiese posisie al vroeg internasionale bande gehandhaaf. In 1852 is die eerste internasionale meting van die aarde se omtrek in Hammerfest voltooi.

Hammerfest se ekonomiese basis is vissery en akwakulture, handel, dienste, toerisme en maritieme nywerhede. Sy hawe beskik oor 'n belangrike houerterminaal en dien as die basis vir die Barentssee-visseryvloot. Hammerfest het daarnaas tot 'n beduidende sentrum van die aardgas- en oliebedryf in Noord-Noorweë ontwikkel. Vandag is Hammerfest 'n internasionaal gewilde toeristebestemming en word onder meer deur die redery Hurtigruten se passasierskepe met die res van Noorweë verbind. Hammerfest se lughawe is een van die besigste in die land.

Other Languages
العربية: هامرفست
български: Хамерфест
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: হাম্মেরফিস্ট
català: Hammerfest
čeština: Hammerfest
dansk: Hammerfest
Deutsch: Hammerfest
English: Hammerfest
español: Hammerfest
euskara: Hammerfest
فارسی: هامرفست
suomi: Hammerfest
Frysk: Hammerfest
עברית: המרפסט
hrvatski: Hammerfest
հայերեն: Համերֆեսթ
Bahasa Indonesia: Hammerfest
Interlingue: Hammerfest
íslenska: Hammerfest
italiano: Hammerfest
Basa Jawa: Hammerfest
Latina: Hammerfest
Lëtzebuergesch: Hammerfest
Limburgs: Hammerfest
lietuvių: Hamerfestas
Bahasa Melayu: Hammerfest
Plattdüütsch: Kommun Hammerfest
Nederlands: Hammerfest
norsk nynorsk: Hammerfest kommune
norsk: Hammerfest
polski: Hammerfest
Piemontèis: Hammerfest
português: Hammerfest
română: Hammerfest
русский: Хаммерфест
Scots: Hammerfest
davvisámegiella: Hámmárfeasta
slovenščina: Hammerfest
shqip: Hammerfest
српски / srpski: Хамерфест
Türkçe: Hammerfest
українська: Гаммерфест
Tiếng Việt: Hammerfest
Winaray: Hammerfest
中文: 亨墨菲斯
Bân-lâm-gú: Hammerfest