Hakea

Hakea
Hakea laurina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:Plantae
(klade):Angiosperms
(klade):Eudicots
Orde:Proteales
Familie:Proteaceae
Subfamilie:Grevilleoideae
Genus:Hakea
Schrad. & J.C.Wendl.
Tipespesie
Hakea teretifolia
Spesies

Sien teks

Hakea is 'n genus van plante wat hoort tot die familie Proteaceae. In Suid-Afrika is die plant ‘n aggressiewe indringerplant. Dit verdring die inheemse plantegroei. Die rede daarvoor is hakea se besondere vermoë om by veranderende omstandighede aan te pas, mededinging deur ander plante te oorleef en die afwesigheid van sy natuurlike vyande.

Other Languages
العربية: هاكيا
català: Hakea
Cebuano: Hakea
Deutsch: Hakea
English: Hakea
español: Hakea
français: Hakea
polski: Hakea
português: Hakea
svenska: Hakeasläktet
Tiếng Việt: Hakea
Winaray: Hakea