Haarlem, Nederland

Haarlem
Haarlem Spaarne
Haarlem Spaarne
Vlag van Haarlem
Vlag
Wapen van Haarlem
Wapen
Ligging van Haarlem-munisipaliteit in Noord-Holland
Ligging van Haarlem-munisipaliteit in Noord-Holland
Koördinate: 52°23′00″N 4°38′00″O / 52°23′00″N 4°38′00″O / 52.38333; 4.63333
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag North-Holland, Netherlands.svg Noord-Holland
Regering
 - Burgemeester Jos Wienen (CDA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 32,12 km²  (12,4 vk m)
 - Land 29,32 km² (11,3 vk m)
 - Water 2,8 km² (1,1 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 151 927
 - Digtheid 5 182/km² (13 421,3/vk m)
Poskode 2000-2037, 2063
Skakelkode(s) 023
Webwerf: www.haarlem.nl

Die stad Haarlem is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Noord-Holland en word vir die eerste keer in 'n dokument uit die 10de eeu genoem. In 1245 het die stad regte van Willem II van Holland ontvang. Aan die einde van die Middeleeue het Haarlem een van die belangrikste stede van Holland geword. Gedurende die vroegmoderne tyd ontwikkel die stad op industriële gebied as 'n tekstielstad en kulturele gebied vir die skilderkuns.

Tans het die munisipaliteit ongeveer 152 000 inwoners (2012). Onlangs is Haarlem tot die beste winkelstad van Nederland verkies.

Op die sentrale plein, die Grote Markt, staan die standbeeld van Laurens Janszoon Coster, die uitvinder van die boekdrukkuns, wat 'n boek in sy hande hou. Die water van die Spaarnerivier wat reeds eeue lank deur Haarlem vloei, is al deur menige sanger en digter in hulle werk genoem. Onder andere die Haarlemse sanger Boudewijn de Groot en die ander wat onder die skuilnaam Wilfried 'n CD vrygestel het, sing albei oor die mooi rivier.

'n Entjie van die Grote Markt is Barteljorisstraat. Die winkel van Horlogerie Ten Boom staan nog steeds in die straat. Die Ten Boom gesin het baie Jode gehelp deur hulle in hul huis in te neem gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

  • naburige munisipaliteite

Naburige munisipaliteite

Velsen Beverwijk Zaanstad
Bloemendaal Compass rose simple - af.svg Amsterdam
Zandvoort Hillegom (Z-H) Haarlemmermeer


Noord-Holland in the Netherlands.svg Munisipaliteite in Noord-Holland Flag North-Holland, Netherlands.svg

Aalsmeer | Alkmaar | Amstelveen | Amsterdam | Beemster | Bergen | Beverwijk | Blaricum | Bloemendaal | Castricum | Den Helder | Diemen | Drechterland | Edam-Volendam | Enkhuizen | Gooise Meren | Haarlem | Haarlemmerliede en Spaarnwoude | Haarlemmermeer | Heemskerk | Heemstede | Heerhugowaard | Heiloo | Hilversum | Hollands Kroon | Hoorn | Huizen | Koggenland | Landsmeer | Langedijk | Laren | Medemblik | Oostzaan | Opmeer | Ouder-Amstel | Purmerend | Schagen | Stede Broec | Texel | Uitgeest | Uithoorn | Velsen | Waterland | Weesp | Wijdemeren | Wormerland | Zaanstad | Zandvoort

Other Languages
aragonés: Haarlem
asturianu: Haarlem
беларуская: Харлем
беларуская (тарашкевіца)‎: Гаарлем
български: Харлем
brezhoneg: Haarlem
català: Haarlem
čeština: Haarlem
Cymraeg: Haarlem
dansk: Haarlem
Deutsch: Haarlem
Ελληνικά: Χάαρλεμ
English: Haarlem
español: Haarlem
eesti: Haarlem
euskara: Haarlem
suomi: Haarlem
føroyskt: Haarlem
français: Haarlem
Frysk: Haarlim
Gaeilge: Haarlem
Gàidhlig: Haarlem
galego: Haarlem
Gaelg: Haarlem
magyar: Haarlem
հայերեն: Հաառլեմ
Bahasa Indonesia: Haarlem
Ido: Haarlem
íslenska: Haarlem
italiano: Haarlem
日本語: ハールレム
Basa Jawa: Haarlem
ქართული: ჰაარლემი
한국어: 하를럼
коми: Харлем
Latina: Harlemum
Lëtzebuergesch: Haarlem
Limburgs: Haarlem
lietuvių: Harlemas
latviešu: Hārlema
македонски: Харлем
монгол: Хаарлем
Bahasa Melayu: Haarlem
Nedersaksies: Haorlem
Nederlands: Haarlem
norsk nynorsk: Haarlem
norsk: Haarlem
occitan: Haarlem
Ирон: Харлем
polski: Haarlem
پنجابی: ہارلم
português: Haarlem
Runa Simi: Haarlem
română: Haarlem
русский: Харлем
Scots: Haarlem
srpskohrvatski / српскохрватски: Haarlem
Simple English: Haarlem
slovenčina: Haarlem
slovenščina: Haarlem
Soomaaliga: Haarlem
shqip: Haarlem
српски / srpski: Харлем
Seeltersk: Haarlem
svenska: Haarlem
Kiswahili: Haarlem
ślůnski: Haarlem
Türkçe: Haarlem
українська: Гарлем
اردو: ہارلیم
oʻzbekcha/ўзбекча: Xarlem
Tiếng Việt: Haarlem
West-Vlams: Haarlem
Volapük: Haarlem
Winaray: Haarlem
Zeêuws: Haerlem
中文: 哈勒姆
Bân-lâm-gú: Haarlem