Grammy

 Grammy Award icon.svg Grammy 

Bette Midler met haar Grammy in 1990.
Bette Midler met haar Grammy in 1990.
Toegeken virUitmuntendheid in die musiekbedryf
BorgThe Recording Academy
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vorige naamGramophone Award
Eerste toekenning4 Mei 1959 (1959-05-04) (59 jaar oud)
Webtuistegrammy.com

’n Grammy (oorspronklik Gramophone Award) is ’n prys van die Amerikaanse National Academy of Recording Arts and Sciences (NARAS) vir uitnemendendheid in die musiekbedryf. Op die jaarlikse toekenningsaand tree vooraanstaande musikante op. Dit is die musiekbedryf se weergawe van ander pryse soos die Emmys (televisie), Tonys (teater) en Oscars (rolprentbedryf).

Josh Knight met sy Grammy in 2014.

Die 1ste jaarlikse Grammy-toekenningsaand het plaasgevind op 4 Mei 1959 en pryse is toegeken vir uitnemende werk in 1958. Sedert 2012 is die kategorieë aangepas. Die 60ste Grammy-toekenningsaand is op 28 Januarie 2018 in die Madison Square Garden in New York Stad, New York, gehou.

  • eksterne skakels

Eksterne skakels

Other Languages
العربية: جائزة غرامي
مصرى: جرامى
asturianu: Premios Grammy
azərbaycanca: Qremmi mükafatı
башҡортса: Грэмми
беларуская: Грэмі
беларуская (тарашкевіца)‎: Грэмі
български: Грами
brezhoneg: Grammy Awards
català: Premi Grammy
Chavacano de Zamboanga: Grammy
qırımtatarca: Gremmi
čeština: Cena Grammy
Cymraeg: Gwobr Grammy
Deutsch: Grammy Awards
Ελληνικά: Βραβείο Grammy
English: Grammy Award
Esperanto: Grammy Award
español: Premios Grammy
euskara: Grammy Sariak
føroyskt: Grammy Award
français: Grammy Awards
Gaeilge: Gradam Grammy
עברית: פרס גראמי
hrvatski: Grammy
magyar: Grammy-díj
հայերեն: Գրեմմի
Bahasa Indonesia: Penghargaan Grammy
italiano: Grammy Award
日本語: グラミー賞
ქართული: გრემის ჯილდო
қазақша: Грэмми
한국어: 그래미상
kurdî: Grammy
Кыргызча: Грэмми
Lëtzebuergesch: Grammy Award
latviešu: Grammy balva
македонски: Награди Греми
Bahasa Melayu: Anugerah Grammy
မြန်မာဘာသာ: ဂရမ်မီဆု
Nederlands: Grammy Award
norsk nynorsk: Grammy Award
português: Grammy Award
română: Premiile Grammy
русский: Грэмми
саха тыла: Грэмми
srpskohrvatski / српскохрватски: Grammy
Simple English: Grammy Award
slovenčina: Grammy Award
slovenščina: Nagrada Grammy
српски / srpski: Награда Греми
svenska: Grammy Award
Kiswahili: Grammy Awards
Tagalog: Gawad Grammy
українська: Нагорода Греммі
oʻzbekcha/ўзбекча: Grammy
Tiếng Việt: Giải Grammy
吴语: 格莱美奖
მარგალური: გრემი (ჯილდო)
中文: 葛萊美獎
Bân-lâm-gú: Grammy Chióng
粵語: 格林美獎