Goud
English: Gold

79platinumgoudkwik
Ag

Au

Rg
Au-TableImage.svg
Algemeen
Naam, simbool, getalgoud, Au, 79
Chemiese reeksoorgangsmetaal
Groep, periode, blok11, 6, d
Voorkomsmetaalgeel
Atoommassa196,966569(4) g/mol
Elektronkonfigurasie[Xe] 4f14 5d10 6s1
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 18, 1
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)19,3 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p.17,31 g/cm³
Smeltpunt1 337,33 K
(1 064,18 °C)
Kookpunt3 129 K
(2 856 °C)
Smeltingswarmte12,55 kJ/mol
Verdampingswarmte324 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 25,418 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa1101001 k10 k100 k
teen T/K1 6461 8142 0212 2812 6203 078
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurkubies vlakgesentreerd
Stukturbericht-kodeA1
Oksidasietoestande3, 1
(amfotere oxied)
Elektronegatiwiteit2,54 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë1ste: 890,1 kJ/mol
2de: 1 980 kJ/mol
Atoomradius135 pm
Atoomradius (ber.)174 pm
Kovalente radius144 pm
Van der Waals-radius166 pm
Diverse
Magnetiese rangskikkingno data
Elektriese resistiwiteit(20 °C) 22,14 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 318 W/(m·K)
Termiese uitsetting(25 °C) 14,2 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf)(k.t.) (hard-drawn)
2 030 m/s
Young se modulus78 GPa
Skuifmodulus27 GPa
Massamodulus220 GPa
Poissonverhouding0,44
Mohs se hardheid2,5
Vickers hardheid216 MPa
Brinell hardheid? 2 450 MPa
CAS-registernommer7440-57-5
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van ]]
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
195Ausyn186,10 dε0.227195Pt
196Ausyn6,183 dε1,506196Pt
β-0.686196Hg
197Au100%Au is stabiel met 118 neutrone
198Ausyn2.69517 dβ-1.372198Hg
199Ausyn3,169 dβ-0,453199Hg
Verwysings
Goud se elektronverspreiding.

Goud (uitgespreek /ˈxoʊd/, uit Indogermaans: ghel, "glans") is 'n gesogte edelmetaal met 'n heldergeel (goue) kleur. Goud se chemiese nommer is 79[1] en dit het die simbool Au (Latyns: aurum, vir "dagbreekglans"). Dit het die atoomgetal 92 en 'n relatiewe atoommassa van 196.97. Dit smelt by ongeveer 1 064 °C en kook by ongeveer 2 856 °C. Goud is egter baie sag en word dikwels gelegeer (saamgesmelt) tot 'n stof wat 'n legering of allooi genoem word om dit harder te maak. Die suiwerheid van goud word gewoonlik in karaat gemeet, en 24 karaat word algemeen as suiwer geag. Suiwer goud is die mees smeebare en rekbare metaal van al die bekende metale — dit kan gehamer word tot 'n dikte van ongeveer een honderste van 'n millimeter en 30 g goud kan uitgerek word tot 'n gouddraad met 'n lengte van 100 km. Goud is 'n goeie geleier van elektrisiteit en warmte. Dit het die derdehoogste geleidingsvermoë ná silwer (Ag) en koper (Cu).

Op die periodieke tabel kom goud voor in groep elf en periode ses. Skeikundig word goud as 'n oorgangsmetaal geklassifiseer. Die metaal se standaardatoommassa is 196,966569 g·mol−1. Die elektronverspreiding is (Xe) 4f14 5d10 6s1, met 2, 8, 18, 32, 18, 1 elektrone per respektiewe skil.

Goud is die eerste edelmetaal wat die mensdom volgens tans aangetekende geskiedenis ontdek het. Argeoloë het bevind dat artikels wat van goud gemaak is, tot so oud as 6 000 jaar kan wees. Die metaal is tradisioneel gewild danksy sy besondere eienskappe en helder voorkoms. Goud se gesogdheid het daartoe gelei dat dit deur die eeue as betaalmiddel (geld), as monetêre reserwe-bate, in juweliersware, tandheelkunde en dies meer gebruik is. As gevolg van die mensdom se waardering vir die metaal, het goud 'n groot impak op die menslike geskiedenis gehad.

Inhoud

Other Languages
Acèh: Meuih
Alemannisch: Gold
አማርኛ: ወርቅ
aragonés: Oro
Ænglisc: Gold
العربية: ذهب
ܐܪܡܝܐ: ܕܗܒܐ
مصرى: دهب
অসমীয়া: সোণ
asturianu: Oru
Aymar aru: Quri
azərbaycanca: Qızıl
تۆرکجه: قیزیل
башҡортса: Алтын
Boarisch: Goid
žemaitėška: Auksos
Bikol Central: Bulawan
беларуская: Золата
беларуская (тарашкевіца)‎: Золата
български: Злато
भोजपुरी: सोना
Bahasa Banjar: Amas
বাংলা: সোনা
བོད་ཡིག: གསེར།
brezhoneg: Aour
bosanski: Zlato
буряад: Алтан
català: Or
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Gĭng
Cebuano: Bulawan
Tsetsêhestâhese: Véhone-ma'kaata
کوردی: زێڕ
corsu: Oru
čeština: Zlato
kaszëbsczi: Złoto
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Ꙁлато
Чӑвашла: Ылтăн
Cymraeg: Aur
dansk: Guld
Deutsch: Gold
Zazaki: Zern
Ελληνικά: Χρυσός
emiliàn e rumagnòl: Ôr
English: Gold
Esperanto: Oro
español: Oro
eesti: Kuld
euskara: Urre
estremeñu: Oru
فارسی: طلا
suomi: Kulta
Võro: Kuld
føroyskt: Gull
français: Or
Nordfriisk: Gul
furlan: Aur
Frysk: Goud
Gaeilge: Ór
贛語:
Gàidhlig: Òr
galego: Ouro
Avañe'ẽ: Kuarepotiju
ગુજરાતી: સોનું
Gaelg: Airh
客家語/Hak-kâ-ngî: Kîm
עברית: זהב
हिन्दी: सोना
Fiji Hindi: Sona
hrvatski: Zlato
hornjoserbsce: Złoto
Kreyòl ayisyen:
magyar: Arany
հայերեն: Ոսկի
Արեւմտահայերէն: Ոսկի
interlingua: Auro
Bahasa Indonesia: Emas
Iñupiak: Manik kaviqsuaq
Ilokano: Balitok
ГӀалгӀай: Дошув
Ido: Oro
íslenska: Gull
italiano: Oro
日本語:
Patois: Guol
la .lojban.: solji
Jawa: Emas
ქართული: ოქრო
Kongo: Wolo
Gĩkũyũ: Gold
қазақша: Алтын
kalaallisut: Kuulti
ភាសាខ្មែរ: មាស
ಕನ್ನಡ: ಚಿನ್ನ
한국어:
Перем Коми: Зарни
कॉशुर / کٲشُر: سۄن
Ripoarisch: Jold
kurdî: Zêr
коми: Зарни
Кыргызча: Алтын
Latina: Aurum
Lëtzebuergesch: Gold
лакку: Муси
лезги: Къизил
Limburgs: Goud
Ligure: Öo
lumbaart: Or
lingála: Wólo
ລາວ: ທອງຄຳ
lietuvių: Auksas
latviešu: Zelts
मैथिली: सोना
мокшень: Зирня
Malagasy: Volamena
олык марий: Шӧртньӧ
македонски: Злато
മലയാളം: സ്വർണം
монгол: Алт
मराठी: सोने
кырык мары: Шӧртньӹ
Bahasa Melayu: Emas
Mirandés: Ouro
မြန်မာဘာသာ: ရွှေ
эрзянь: Сырне
Plattdüütsch: Gold
नेपाली: सुन
नेपाल भाषा: लुं
Nederlands: Goud
norsk nynorsk: Gull
norsk: Gull
Novial: Ore
Nouormand: Or
Diné bizaad: Óola
occitan: Aur
Livvinkarjala: Kuldu
ଓଡ଼ିଆ: ସୁନା
ਪੰਜਾਬੀ: ਸੋਨਾ
Kapampangan: Gintu
Papiamentu: Oro
पालि: औरियम
polski: Złoto
Piemontèis: Òr (element)
پنجابی: سونا
پښتو: سور زر
português: Ouro
Runa Simi: Quri
rumantsch: Aur
română: Aur
armãneashti: Malamâ
русский: Золото
русиньскый: Золото
संस्कृतम्: सुवर्णम्
саха тыла: Көмүс
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱥᱚᱱᱟ
sicilianu: Oru
Scots: Gowd
سنڌي: سون
davvisámegiella: Golli
srpskohrvatski / српскохрватски: Zlato
Simple English: Gold
slovenčina: Zlato
slovenščina: Zlato
Soomaaliga: Dahab
shqip: Ari
српски / srpski: Злато
Sranantongo: Gowtu
Seeltersk: Gould
Basa Sunda: Emas
svenska: Guld
Kiswahili: Dhahabu
தமிழ்: தங்கம்
ತುಳು: ಬಂಗಾರ್
తెలుగు: బంగారం
тоҷикӣ: Тилло
ไทย: ทองคำ
Tagalog: Ginto
Türkçe: Altın
татарча/tatarça: Алтын
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ئالتۇن
українська: Золото
اردو: سونا
oʻzbekcha/ўзбекча: Oltin
vèneto: Oro
vepsän kel’: Kuld
Tiếng Việt: Vàng
Volapük: Goldin
walon: Ôr
Winaray: Bulawan
吴语:
хальмг: Алтн
isiXhosa: Igolide
მარგალური: ორქო
ייִדיש: גאלד
Yorùbá: Wúrà
Vahcuengh: Gim
中文:
文言: 金 (元素)
Bân-lâm-gú: Kim
粵語:
isiZulu: Igolide