Gote

'n Uitbeelding in Charlotte Mary Yonge se Young Folks' History of Rome wat die Gote voorstel
'n Gotiese arendfibula
Rooi: Oxhöft-beskawing, aansluitend vroeë Wielbark-beskawing
blou: Jastorf-beskawing (helder: uitbreiding, pers: verplaas)
geel: Przeworske-beskawing (oranje: verplaas)
pienk, oranje, pers: uitbreiding van die Wielbark-beskawing (2de eeu)
Gotiese staptogte: 1. Götaland (groen); 2. Gotland (pienk); 3. die Wielbark-beskawing, 2de eeu. (rooi); 4. die Cernjachov-kuluur, 3de eeu (oranje)
Die benaderde roete van die Wes-Gote – binne twee generasies, tussen 376 en 418, het hulle deur die helfte van die Romeinse Ryk gekruis totdat hulle uiteindelik in die westelike provinsies gevestig het
Graftombe van Theodorik die Grote in Ravenna
Die Gotiese Ryk in sy grootste uitbreiding onder Theodorik die Grote in 523

Die Gote was 'n Oos-Germaanse volk bestaande uit die Oos-Gote en die Wes-Gote wat 'n groot rol gespeel het in die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk en die begin van die Middeleeuse Europa. Die Gote het 'n groot gebied oorheers, wat op sy hoogtepunt onder die Germaanse koning Ermanarik en sy onderkoning Athanarik moontlik die hele gebied tussen die Donau en die Don en vanaf die Swartsee tot die Oossee beheer het.[1]

Die Gote het die Gotiese taal, een van die uitgestorwe Oos-Germaanse tale, gepraat. Dit is vir die laaste keer op die 18de eeuse Krimskiereiland deur die Krim-Gote gepraat; die minste magtigste, die minste bekende, en byna paradoksaal, die langste bestaande van die Gotiese gemeenskappe.

Other Languages
Alemannisch: Goten
aragonés: Godos
Ænglisc: Gotan
العربية: قوط
مصرى: جوث
asturianu: Pueblu godu
azərbaycanca: Qotlar
Boarisch: Gotn
беларуская: Готы
беларуская (тарашкевіца)‎: Готы
български: Готи
brezhoneg: Goted
bosanski: Goti
català: Gots
čeština: Gótové
Чӑвашла: Готсем
Cymraeg: Gothiaid
dansk: Gotere
Deutsch: Goten
Ελληνικά: Γότθοι
English: Goths
Esperanto: Gotoj
español: Pueblo godo
eesti: Goodid
euskara: Godo
فارسی: گوت‌ها
suomi: Gootit
français: Goths
Frysk: Goaten
Gaeilge: Goit
galego: Godos
𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺: 𐌲𐌿𐍄𐌰𐌽𐍃
עברית: גותים
हिन्दी: गोथ
hrvatski: Goti
magyar: Gótok
հայերեն: Գոթեր
Bahasa Indonesia: Goth
íslenska: Gotar
italiano: Goti
日本語: ゴート族
ქართული: გუთები
한국어: 고트인
kurdî: Got
Latina: Gothi
Lingua Franca Nova: Goto
lumbaart: Goti
lietuvių: Gotai
latviešu: Goti
македонски: Готи
മലയാളം: ഗോത്ത്
монгол: Гот
မြန်မာဘာသာ: ဂေါ့သလူမျိုး
Plattdüütsch: Goten
Nedersaksies: Goten
Nederlands: Goten
norsk nynorsk: Gotarar
norsk: Gotere
polski: Goci
Piemontèis: Gòt
português: Godos
română: Goți
русский: Готы
sicilianu: Goti
Scots: Goths
srpskohrvatski / српскохрватски: Goti
Simple English: Goths
slovenčina: Góti
slovenščina: Goti
shqip: Gotët
српски / srpski: Готи
svenska: Goter
Türkçe: Gotlar
татарча/tatarça: Готлар
українська: Готи
oʻzbekcha/ўзбекча: Gotlar
Tiếng Việt: Goth
中文: 哥特人
Bân-lâm-gú: Goth lâng
粵語: 哥德人