Georgië

საქართველო
Sakartwelo
Georgië
Vlag van GeorgiëWapen van Georgië
VlagWapen
Nasionale leuse: ძალა ერთობაშია
Dzala ertobasjia
(Georgies vir: "Sterkte deur Eenheid")
Volkslied: თავისუფლება
Tawisupleba
(Georgies vir: "Vryheid")
Ligging van Georgië
HoofstadTbilisi
Koetaisi (legislatief)

42°15′N 42°42′O / 42°15′N 42°42′O / 42.250; 42.700

Grootste stadTbilisi

41°43′N 44°47′O / 41°43′N 44°47′O / 41.717; 44.783

Amptelike taleGeorgies (landswyd)
Abchasies (Abchasië)[1][2]
Regering Unitêre semi-presidensiële
republiek[3]
Salome Zurabisjwili
Mamuka Bakhtadze
Onafhanklikheid
Koninkryk Kolchis
• Koninkryk Diauehi
• Koninkryk Iberië
• Koninkryk Lasika
• Prinsdom Iberië
• Koninkryk Abchasië
• Koninkryk Georgië
Russiese verowering
• van die Russiese Ryk
• Sowjetse herowering
• van die Sowjetunie:
• Verklaar
• Bereik

13de eeu–164 v.C.
12de eeu–8ste eeu v.C.
302 v.C.–580 n.C.
131 v.C.–697 n.C.
580–880 n.C.
767–1014 n.C.
1008
12 September 1801
26 Mei 1918
25 Februarie 1921

9 April 1991
25 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
69 700 km2  (119de)
26 900 myl2
Bevolking
 - 2017-skatting
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
3 718 200a[4] (131ste)
3 713 804a[5]
53,5 / km2 (137ste)
138,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$42,407 miljard[6] (116de)
$11 481[6] (107de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$16,142 miljard[6] (116de)
$4 370[6] (112de)

MOI (2017)Green Arrow Up Darker.svg 0,780[7] (70ste)  –  hoog
Gini (2016)36,5[8] –  medium
GeldeenheidLari (ლ) (GEL)
Tydsone
 - Somertyd
GET (UTC+04)
nie toegepas nie (UTC+04)
Internet-TLD.ge .გე
Skakelkode+995
a. Uitsluitende besette gebiede (Abchasië en Suid-Ossetië).

Georgië (Georgies: საქართველო, Sakartwelo, [sɑkʰɑrtʰvɛlɔ], ) is 'n Eurasiese land in die Kaukasus en is geleë aan die ooskus van die Swartsee. Sy buurstate sluit in Rusland (noord), Turkye en Armenië (suid) en Azerbeidjan (oos). Die hoofstad en grootste stad is Tbilisi, terwyl die regeringsetel in 2012 na Koetaisi verskuif is. Die land het ’n oppervlakte van 69 700 km² en ’n bevolking van omtrent 3,7 miljoen.

Georgië het ’n demokraties verkose staatshoof. Sedert 2018 is dit Salome Zurabisjwili. Danksy onder meer die vorige president, Micheil Saakasjwili, se goeie betrekkinge met die Verenigde State vorder Georgië goed in sy poging om 'n Navo-lidland te word. Dit is onder groot protes van Rusland, wat Georgië en ander oud-Sowjetstate steeds as deel van sy invloedsfeer beskou.

Koninkryke wat in die gebied geleë was, Iberië en Kolchis, het in die 4de eeu n.C. reeds die Christelike geloof aanvaar. Vandag is 80% van die inwoners Georgies-Ortodokse Christene, terwyl 2% Russies-Ortodoks en 4% van die Armeens-Apostoliese Kerk is.

Georgië het die hoogtepunt van sy politieke en ekonomiese mag in die 11de tot 12de eeu bereik toe Iberië en Kolchis in die Koninkryk Georgië verenig is. In die begin van die 19de eeu is Georgië deur die Russiese Ryk geannekseer.[9] Ná ’n kort tydperk van onafhanklikheid ná die Russiese Rewolusie van 1917, het die Sowjetunie Georgië in 1921 beset en het dit die Georgiese Sosialistiese Sowjetrepubliek geword. Ná onafhanklikwording in 1991 het die land verskeie ekonomiese terugslae gehad wat vererger is deur onrus in dele van die land. Dit het voortgeduur tot met die Roosrewolusie van 2003, waarna ’n nuwe regering demokratiese en ekonomiese hervormings ingestel het.[10]

Die land is lid van verskeie internasionale organisasies. Dit bevat twee de facto onafhanklike streke, Abchasië en Suid-Ossetië, wat beperkte internasionale erkenning gekry het ná die Russies-Georgiese Oorlog van 2008.[11]

Other Languages
Аҧсшәа: Қырҭтәыла
Acèh: Georgia
адыгабзэ: Хъырцые
Alemannisch: Georgien
አማርኛ: ጂዮርጂያ
aragonés: Cheorchia
Ænglisc: Georgia (land)
العربية: جورجيا
مصرى: جيورجيا
asturianu: Xeorxa
авар: Хъизихъ
azərbaycanca: Gürcüstan
تۆرکجه: گورجیستان
башҡортса: Грузия
Boarisch: Georgien
žemaitėška: Grozėjė
Bikol Central: Georgya
беларуская: Грузія
беларуская (тарашкевіца)‎: Грузія
български: Грузия
Bahasa Banjar: Jorjiya
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: জর্জিয়া (রাষ্ট্র)
brezhoneg: Jorjia
bosanski: Gruzija
буряад: Гүржи
català: Geòrgia
Chavacano de Zamboanga: Georgia
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Gruzia
нохчийн: Гуьржийчоь
Cebuano: Heyorhiya
ᏣᎳᎩ: ᏣᎠᏥᎢ
کوردی: گورجستان
corsu: Georgia
qırımtatarca: Gürcistan
čeština: Gruzie
kaszëbsczi: Grëzóńskô
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Гєѡргїꙗ
Чӑвашла: Грузи
Cymraeg: Georgia
dansk: Georgien
Deutsch: Georgien
Zazaki: Gurcıstan
dolnoserbski: Georgiska
डोटेली: जर्जिया
ދިވެހިބަސް: ޖޯޖިޔާ (ޤައުމު)
ཇོང་ཁ: ཇཽ་ཇཱ
eʋegbe: Georgia
Ελληνικά: Γεωργία
Esperanto: Kartvelio
español: Georgia
eesti: Gruusia
euskara: Georgia
estremeñu: Geólgia
فارسی: گرجستان
Fulfulde: Jorjiya
suomi: Georgia
Võro: Gruusia
føroyskt: Georgia (land)
français: Géorgie (pays)
Nordfriisk: Georgien
Frysk: Georgje
Gaeilge: An tSeoirsia
Gagauz: Gruziya
Gàidhlig: A' Chairtbheil
galego: Xeorxia
Avañe'ẽ: Georgia
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: जॉर्जिया
Hausa: Georgia
客家語/Hak-kâ-ngî: Gruzia
Hawaiʻi: Keokia
עברית: גאורגיה
Fiji Hindi: Georgia
hrvatski: Gruzija
hornjoserbsce: Georgiska
Kreyòl ayisyen: Jeoji
magyar: Grúzia
հայերեն: Վրաստան
interlingua: Georgia (pais)
Bahasa Indonesia: Georgia
Interlingue: Georgia
ГӀалгӀай: Гуржехье
Ido: Gruzia
íslenska: Georgía
italiano: Georgia
Patois: Jaajia
Basa Jawa: Géorgia
ქართული: საქართველო
Qaraqalpaqsha: Gruziya
Taqbaylit: Jurjya
Адыгэбзэ: Хъырцей
Kongo: Georgia
қазақша: Грузия
kalaallisut: Georgia
ಕನ್ನಡ: ಜಾರ್ಜಿಯ
къарачай-малкъар: Гюрджю
kurdî: Gurcistan
коми: Грузия
kernowek: Pow Grouzi
Кыргызча: Грузия
Latina: Georgia
Lëtzebuergesch: Georgien
лезги: Гуржистан
Lingua Franca Nova: Sacartvelo
Limburgs: Georgië
Ligure: Zorzia
lumbaart: Georgia
lingála: Zolozi
لۊری شومالی: گورجستان
lietuvių: Gruzija
latgaļu: Gruzeja
latviešu: Gruzija
मैथिली: जर्जिया
мокшень: Грузие
Malagasy: Jeorjia
олык марий: Грузий
Māori: Hōria
Baso Minangkabau: Georgia
македонски: Грузија
монгол: Гүрж
मराठी: जॉर्जिया
кырык мары: Грузи
Bahasa Melayu: Republik Georgia
Malti: Ġeorġja
مازِرونی: گرجستون
Dorerin Naoero: Djiordjiya
Napulitano: Georgia
Plattdüütsch: Georgien
Nedersaksies: Georgië
नेपाल भाषा: जर्जिया
Nederlands: Georgië
norsk nynorsk: Georgia
norsk: Georgia
Novial: Georgia
Livvinkarjala: Gruuzii
Oromoo: Ji'oorjiyaa
ଓଡ଼ିଆ: ଜର୍ଜିଆ
Pangasinan: Georgia
Kapampangan: Georgya
Papiamentu: Georgia
Norfuk / Pitkern: Jorja
polski: Gruzja
Piemontèis: Geòrgia
پنجابی: جارجیا
Ποντιακά: Γρουζία
پښتو: گرجستان
português: Geórgia
Runa Simi: Kartulsuyu
română: Georgia
armãneashti: Georgia
русский: Грузия
русиньскый: Ґрузія
Kinyarwanda: Geworugiya
संस्कृतम्: जार्जिया (देशः)
саха тыла: Грузия
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱡᱚᱨᱡᱤᱭᱟ
sardu: Georgia
sicilianu: Giorgia
سنڌي: جارجيا
davvisámegiella: Georgia
srpskohrvatski / српскохрватски: Gruzija
Simple English: Georgia (country)
slovenčina: Gruzínsko
slovenščina: Gruzija
Gagana Samoa: Siaosia (Atunuu)
chiShona: Georgia
Soomaaliga: Joorjiya (wadan)
shqip: Gjeorgjia
српски / srpski: Грузија
SiSwati: IJojiya
Seeltersk: Georgien
Basa Sunda: Géorgia
svenska: Georgien
Kiswahili: Georgia
ślůnski: Gruzyjo
tetun: Jeórjia
тоҷикӣ: Гурҷистон
Türkmençe: Gürjüstan
Tok Pisin: Georgia
Türkçe: Gürcistan
Xitsonga: Georgia
татарча/tatarça: Гөрҗистан
chiTumbuka: Georgia
удмурт: Грузия
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: گرۇزىيە
українська: Грузія
اردو: جارجیا
oʻzbekcha/ўзбекча: Gruziya
vèneto: Zorzania
vepsän kel’: Gruzii
Tiếng Việt: Gruzia
West-Vlams: Georgië
Volapük: Grusiyän
Wolof: Jeoorji
吴语: 格鲁吉亚
მარგალური: საქორთუო
ייִדיש: גרוזיע
Yorùbá: Georgia
Vahcuengh: Gruzia
Zeêuws: Georhië
中文: 格鲁吉亚
文言: 格魯吉亞
Bân-lâm-gú: Gruzia
粵語: 格魯吉亞