George Santayana

George Santayana
George Santayana.jpg
'n Tekening van George Santayana uit die vroeë 20ste eeu

GeboortenaamJorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás
Gebore(1863-12-16)16 Desember 1863
Madrid, Spanje
Oorlede26 September 1952 (op 88)
Rome, Italië
NasionaliteitVlag van Spanje Spanje
VakgebiedFilosofie
Alma materHarvard-universiteit
King's College, Cambridge
Bekend virLucretiaanse materialisme, skeptisisme, natuurlike aristokrasie, The Realms of Being
Beïnvloed deurDemokritos, Lucretius, Baruch Spinoza, William James
Invloed opWallace Stevens, John Lachs

George Santayana (gebore Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás; Madrid, 16 Desember 1863Rome, 26 September 1952) was 'n Spaans-Amerikaanse skrywer, digter en filosoof. Hy behou gedurende sy lewe sy Spaanse nationaliteit, maar skryf al sy werke in Engels.

Other Languages