Ganymedes (mitologie)

Ganymedes word op dié borsbeeld geïdentifiseer as ’n nie-Griekse Trojaan. Die beeld is ’n kopie van ’n Griekse model wat in 1784 ontdek is.

Ganymedes (Grieks: Γανυμήδης) was in die Griekse mitologie ’n goddelike held en Trojaanse prins, seun van Tros van Dardanië en Callirrhoe. Hy was die aantreklikste sterflike, en daarom het Zeus in die vorm van ’n arend hom ontvoer om sy minnaar en skinker vir die gode op die berg Olimpus te word.

’n Maan van die planeet Jupiter, wat deur Galileo Galilei ontdek is, is na Ganymedes genoem.

Other Languages
Alemannisch: Ganymedes
العربية: غانيمادس
башҡортса: Ганимед
Boarisch: Ganymed
беларуская: Ганімед
brezhoneg: Ganymedes
čeština: Ganymédés
eesti: Ganymedes
فارسی: گانومده
français: Ganymède
עברית: גנימדס
հայերեն: Գանիմեդես
Bahasa Indonesia: Ganimede
íslenska: Ganymedes
la .lojban.: .ganymidis.
한국어: 가니메데스
Latina: Ganymedes
Lëtzebuergesch: Ganymed (Mythologie)
lietuvių: Ganimedas
мокшень: Ганимед
Malagasy: Ganymède
മലയാളം: ഗാനിമിഡെ
português: Ganímedes
русский: Ганимед
srpskohrvatski / српскохрватски: Ganimed (mitologija)
Simple English: Ganymede (mythology)
slovenčina: Ganymédes
slovenščina: Ganimed
svenska: Ganymedes
українська: Ганімед