Gandhara

Gandhara (Pasjtoe: ګندارا; Oerdoe: گندھارا, Nastaliq; Avesties: Vaēkərəta, Sanskrit Puruṣapura; Grieks Caspatyrus) is die antieke naam van die stad en ou koninkryk Pesjawar, wat die Swatriviervallei en die Potohar-plato van Pakistan sowel as die Jalalabad-distrik van die hedendaagse Afganistan ingesluit het. Tydens die Hellenistiese tydperk was die hoofstad Charsadda, maar dit is later, in omstreeks 127, na Pesjawar geskuif. Dit is in Sanskrit bekend as Puruṣapura, letterlik "stad van mans" (van Sanskrit: puruṣa, "man", en pura, "stad").

Die Koninkryk Gandhara het van omstreeks 1500 tot 500 v.C. bestaan. As ’n sentrum van Griekse Boeddhisme, Baktriese Zoroastrisme en Animisme, het Gandhara in die 1ste tot 5de eeu ’n hoogtepunt bereik onder die Koesjiese konings.

Ná die Moslemse verowering in die 10de en 11de eeu het die naam Gandhara verdwyn.

  • verwysings

Verwysings

Other Languages
العربية: غاندارا
български: Гандхара
বাংলা: গান্ধার
català: Gandhara
čeština: Gandhára
dansk: Gandhara
Deutsch: Gandhara
Ελληνικά: Γανδάρα
English: Gandhara
Esperanto: Gandaro
español: Gandhara
euskara: Gandhara
فارسی: گنداره
suomi: Gandhara
français: Gandhara
ગુજરાતી: ગાંધાર
עברית: גנדהארה
hrvatski: Gandara
magyar: Gandhára
Bahasa Indonesia: Gandhara
日本語: ガンダーラ
ქართული: განდჰარა
ಕನ್ನಡ: ಗಾಂಧಾರ
한국어: 간다라
lietuvių: Gandhara
മലയാളം: ഗാന്ധാരം
मराठी: गांधार
नेपाली: गान्धार
Nederlands: Gandhara
norsk nynorsk: Gandhara
norsk: Gandhara
ਪੰਜਾਬੀ: ਗੰਧਾਰ
polski: Gandhara
پنجابی: گندھارہ
پښتو: گندهارا
português: Gandara
русский: Гандхара
संस्कृतम्: गान्धरः (जनपदः)
Scots: Gandhara
srpskohrvatski / српскохрватски: Gandara
සිංහල: ගාන්ධාර
slovenščina: Gandara
svenska: Gandhara
українська: Гандхара
اردو: گندھارا
oʻzbekcha/ўзбекча: Gandhara
Tiếng Việt: Càn-đà-la
中文: 健馱邏國
文言: 健陀羅
Bân-lâm-gú: Gandhara Kok