Franciskus van Assisi

Sint Franciskus van Assisi
Bartolomeo Della Gatta - Stigmata of St Francis - WGA01336.jpg

Die stigmata van sint Franciskus, deur Bartolomeo della Gatta, omstreeks 1487.
Godsdienstige, diaken, biegvader,
stigmatis en godsdienstige stigter
Gebore1181 of 1182, Assisi, Hertogdom Spoleto, Heilige Romeinse Ryk
Sterfte3 Oktober 1226, Assisi, Umbria, Pouslike State[1]
Vereer inRooms-Katolieke Kerk
Anglikanisme
Lutheranisme
Ou-Katolieke Kerk
Heiligverklaring16 Julie 1228, Assisi, Italië deur Pous Gregorius IX
PelgrimsoordBasiliek van Sint Franciskus van Assisi
Feesdag4 Oktober
AttributeTau-kruis, duif, voëls, diere, wolf aan die voete, Pax et Bonum, swak Fransiskaanse gewoonte, stigmata
Beskermheiligediere; die omgewing; Italië; handelaars; verstekelinge;[2] padvinder; San Francisco, Kalifornië, Naga Stad, Cebu, tapisserie werkers[3]

Sint Franciskus van Assisi (Italiaans: San Francesco d'Assisi; gebore as Giovanni di Pietro di Bernardone, informeel bekend as Francesco; 1181/1182 – 3 Oktober 1226)[4] was ’n Italiaanse Rooms-Katolieke monnik en prediker. Hy het die Franciskanerorde vir mans en die Orde van Sint Klara vir vroue gestig, asook ander ordes.[4] Franciskus is een van die mees geëerde godsdiensfigure in die geskiedenis.[4]

Pous Gregorius IX het Franciskus op 16 Julie 1228 tot heilige verklaar. Hy is saam met sint Katharina van Siena die beskermheilige van Italië. Hy is later vereenselwig met die beskerming van diere en die natuurlike omgewing, en dit het onder die Katolieke en Anglikaanse kerke die gebruik geraak om seremonies te hou op sy feesdag, 4 Oktober, waarop diere geseën is.[5]

Other Languages
Alemannisch: Franz von Assisi
azərbaycanca: Assizli Fransisk
Boarisch: Franz vo Assisi
беларуская: Францыск Асізскі
беларуская (тарашкевіца)‎: Францішак з Асізі
brezhoneg: Frañsez a Asiz
bosanski: Franjo Asiški
Avañe'ẽ: Francisco de Asís
Bahasa Indonesia: Fransiskus dari Assisi
မြန်မာဘာသာ: စိန့်ဖရန်စစ်(စ်)
norsk nynorsk: Frans av Assisi
Kapampangan: Francisco de Asis
português: Francisco de Assis
srpskohrvatski / српскохрватски: Franjo Asiški
Simple English: Francis of Assisi
slovenčina: František z Assisi
slovenščina: Frančišek Asiški
српски / srpski: Фрањо Асишки
Tiếng Việt: Phanxicô thành Assisi