Foksterriër

'n Foksterriër met sy tipiese wakker gesigsuitdrukking.

Die naam Foksterriër verwys na 'n honderas wat oorspronklik in Engeland in die middel-19de eeu geteel is. Daar is hoofsaaklik twee soorte: steekhaar en gladdehaar, maar ander soorte soos Jack Russell-terriërs word ook erken.

Oorsprong

Hierdie honderas is geteel om van hulp te wees met die Engelse tradisie van vosjagtery. Voordat hierdie hond geteel is, was alles gedaan teen die tyd wat die vos sy gat bereik het. Dit het die eienskappe van die hondsoort gedefinieer: die hond moes die stamina gehad het om saam met die jagtende hondesoorte te kon hardloop, moes klein genoeg wees om die vos in sy gat in te volg, en moes taai genoeg wees om die vos se desperate verdedigingsaanval teen te staan. Die eerste geregistreerde foksterriër, 'n hond genaamd Foiler, is ongeveer 1875-'76 geregistreer.

Other Languages
català: Fox terrier
dansk: Foxterrier
Deutsch: Foxterrier
English: Fox Terrier
Esperanto: Vulpa terhundo
español: Fox terrier
فارسی: فاکس تریر
français: Fox-terrier
hrvatski: Fox Terijer
Bahasa Indonesia: Fox Terrier
italiano: Fox terrier
ქართული: ფოქსტერიერი
한국어: 폭스 테리어
Bahasa Melayu: Terier rubah
Plattdüütsch: Foxterrier
Nederlands: Foxterriër
norsk: Foxterrier
português: Fox terrier
română: Fox terrier
русский: Фокстерьер
slovenčina: Foxteriér
slovenščina: Foksterier
српски / srpski: Фокс теријер
svenska: Foxterrier
Türkçe: Foksteriyer
українська: Фокс тер'єр
Tiếng Việt: Chó sục cáo