Feromoon

'n Vroulike mot (Gymnoscelis rufifasciata) wat feromone afskei.

'n Feromoon is volgens die definisie van Karlson en Lüscher (1959) 'n chemiese verbinding wat uitgeskei is deur 'n individu en wat ontvang word deur 'n tweede individu van dieselfde spesie, by wie 'n spesifieke reaksie veroorsaak word.

Soorte feromone

Feromone kan op grond van die spesifieke reaksies wat dit ontlok in verskillende groepe ingedeel word.

  1. Afsetterferomone verander die ontvanger se endokrien- en reproduksiesisteme. Dit kan 'n langtermyn verandering wees.
    Manlike muise kan byvoorbeeld urinêre feromone afskei wat die wyfie se voortplantingstoestand beïnvloed
  2. Vrystellerferomone kan onmiddellike reaksies ontlok soos by aggregasieferomone of sekslokstowwe
    Die Asiese olifant se wyfie produseer 'n stof in haar urine wat deur die manlike olifant waargeneem word en wat tot paringsgedrag lei ((Z)-7-dodekenielasetaat). Dit gebeur nogtans net indien sy op hitte is.[1]
Other Languages
العربية: فيرومون
تۆرکجه: فرومون
беларуская: Ферамоны
беларуская (тарашкевіца)‎: Фэрамоны
български: Феромон
বাংলা: ফেরোমন
bosanski: Feromon
català: Feromona
čeština: Feromon
dansk: Feromon
Deutsch: Pheromon
Ελληνικά: Φερομόνη
English: Pheromone
Esperanto: Feromono
español: Feromona
eesti: Feromoonid
euskara: Feromona
فارسی: فرومون
suomi: Feromoni
français: Phéromone
Gaeilge: Fearamón
galego: Feromona
עברית: פרומון
hrvatski: Feromoni
Kreyòl ayisyen: Fewomòn
magyar: Feromon
Հայերեն: Ֆերոմոններ
Bahasa Indonesia: Feromon
italiano: Feromone
日本語: フェロモン
Basa Jawa: Féromon
қазақша: Феромондар
한국어: 페로몬
Кыргызча: Феромондор
Latina: Pheromonum
lietuvių: Feromonas
മലയാളം: ഫിറോമോൺ
Bahasa Melayu: Feromon
नेपाली: फेरोमोन
Nederlands: Feromoon
norsk nynorsk: Feromon
norsk: Feromon
occitan: Feromòna
polski: Feromony
português: Feromônio
română: Feromon
русский: Феромоны
Scots: Pheromone
srpskohrvatski / српскохрватски: Feromon
Simple English: Pheromone
slovenčina: Feromón
slovenščina: Feromon
српски / srpski: Feromon
Basa Sunda: Féromon
svenska: Feromon
தமிழ்: பெரமோன்
Türkçe: Feromon
українська: Феромони
Tiếng Việt: Pheromone
Winaray: Peromona
中文: 信息素