Eros (mitologie)

Eros
Griekse god
Eros, 1ste eeu v.C., marmerbeeld van Pompeji. Dit is ook bekend as Eros Centocelle en is vermoedelik ’n kopie van die kolossale Eros van Thespië, ’n werk deur Praxiteles.
Eros, 1ste eeu v.C., marmerbeeld van Pompeji. Dit is ook bekend as Eros Centocelle en is vermoedelik ’n kopie van die kolossale Eros van Thespië, ’n werk deur Praxiteles.
NaamEros
God vanSeksuele begeerte en aantrekkingskrag
BlyplekDie berg Olimpus
SimboolBoog, pyle, kerse, harte, vlerke en soen
VrouPsugê
OuersChaos
Afrodite en Ares
Afrodite en Hermes
Penia en Poros
Iris en Zephyros
Broers, sustersHarmonia, Anteros, Himeros, Phobos, Adrestia, Deimos
KindersHedone
Romeinse eweknieKupido

Eros (Grieks: Ἔρως) was in die Griekse mitologie die oergod van seksuele liefde en skoonheid. Hy is ook as ’n vrugbaarheidsgod aanbid. Sy eweknie in die Romeinse mitologie is Kupido.

In sommige mites was hy die seun van Afrodite en Ares, maar volgens Plato se Symposium is hy verwek deur Poros (Rykdom) en Penia (Armoede) op Afrodite se geboortedag. Nes met Dionusos word soms na hom verwys as Eleutherios, "Die Bevryder".

Other Languages
العربية: إيروس
asturianu: Eros
azərbaycanca: Erot
башҡортса: Эрот
Boarisch: Eros
беларуская: Эрот
български: Ерос
brezhoneg: Eros
bosanski: Eros
کوردی: ئێرۆس
čeština: Erós
Cymraeg: Eros
dansk: Eros (gud)
Ελληνικά: Έρως
English: Eros
Esperanto: Eroso
español: Eros
eesti: Eros
euskara: Eros
فارسی: اروس
suomi: Eros
français: Éros
Gaeilge: Earós
galego: Eros
עברית: ארוס
हिन्दी: ईरोस
hrvatski: Eros
magyar: Erósz
հայերեն: Էրոս
interlingua: Eros
Bahasa Indonesia: Eros
italiano: Eros
日本語: エロース
қазақша: Эрос
한국어: 에로스
Latina: Eros
Lëtzebuergesch: Eros (Mythologie)
lietuvių: Erotas
latviešu: Erots
македонски: Ерос (митологија)
Nederlands: Eros (god)
norsk nynorsk: Eros
norsk: Eros
ਪੰਜਾਬੀ: ਈਰੋਸ
português: Eros
română: Eros
русский: Эрот
sicilianu: Eros
Scots: Eros
srpskohrvatski / српскохрватски: Eros
Simple English: Eros
slovenčina: Eros (mytológia)
slovenščina: Eros
shqip: Erosi
српски / srpski: Ерос
svenska: Eros
தமிழ்: எரோசு
Tagalog: Eros
Türkçe: Eros
українська: Ерос
oʻzbekcha/ўзбекча: Erot
Tiếng Việt: Eros
West-Vlams: Eros (god)
Winaray: Eros
中文: 厄洛斯
粵語: 厄洛斯