Encyclopedia of Life

Die Encyclopedia of Life (EoL) is ’n gratis aanlyn ensiklopedie wat probeer om al 1,9 miljoen lewende spesies wat aan die wetenskap bekend is, te dokumenteer. Dit word saamgestel uit bestaande databasisse en bydraes deur kenners en niekenners dwarsoor die wêreld.[1]

Dit wil ’n bywerkbare bladsy opstel vir elke spesie met video's, foto's, klankgrepe, grafika en teks.[2]

  • verwysings

Verwysings

  1. EOL History”. Eol.org: 2012-02-28. URL besoek op 2012-03-23.
  2. Odling-Smee, Lucy (2007-05-09). “Encyclopedia of Life launched”. Nature. URL besoek op 2007-05-09.
Other Languages
беларуская (тарашкевіца)‎: Энцыкляпэдыя жыцьця
български: Encyclopedia of Life
Bahasa Indonesia: Encyclopedia of Life
slovenščina: Encyclopedia of Life
српски / srpski: Enciklopedija života