Empedokles

Empedokles
Empedocles in Thomas Stanley History of Philosophy.jpg
Gebore ca. 490 v.C.
Agrigentum, Sisilië
Oorlede ca. 430 v.C.
Berg Etna, Sisilië
Vakgebied Cosmogenesis en ontologie
Bekend vir Alle materie bestaan uit vier elemente: water, aarde, lug en vuur
Die kosmiese beginsels van Philotes ("liefde") en Neikos ("afstoting") [1]
Beïnvloed deur Parmenides, Pythagoreanisme
Invloed op Gorgias, Aristoteles, Lucretius

Empedokles ( Grieks: Ἐμπεδοκλῆς) (Akragas, Sisilië, ca. 492 v.C. - Peloponnesos, ca. 432 v.C.) was 'n Griekse, pre-Sokratiese filosoof. Hy was 'n tydgenoot van Zenon van Elea, die 'n leerling was van Parmenides. Hy was 'n staatsman, digter, godsdiensleraar, redenaar, profeet, dokter, wonderdoener en wysgeer. Empedokles word met Herakleitos, Leucippus, Democritus en Anaxagoras gereken as 'n lid van die Griekse natuurfilosowe.

Taamlik volledige dele van sy didaktiese poësie het bewaar gebly. Empedokles se bydrae tot die filosofie bestaan nie soseer uit die afleiding van 'n nuwe teorie nie, maar uit die samevoeging van elemente van vroeë opvattings. Hy kombineer elemente uit die filosofië van Herakleitos en die Eleate. Hy staan onder sterk invloed van die Pythagorisme. So glo hy in sielsverhuising en was hy 'n vegetariër. Hy het homself as 'n god beskou.

Geneeskunde

Empedokles het 'n goeie reputasie as 'n geneser. Hy sou met eselvelle 'n skand gemaak het om die sterk winde wat die gewasse verniel te keer en so ook die verspreiding van siektes teen te werk. Ook het hy 'n moeras drooggelê om siektes te verminder. Daar word aan hom selfs goddelike krag toegeskryf. Hy so glo op 'n wonderweklike wyse 'n vrou uit die dood opgewek het. Empedokles word beskou as één van die pluralistiese filosowe.

Other Languages
العربية: إيمبيدوكليس
azərbaycanca: Empedokl
беларуская: Эмпедокл
български: Емпедокъл
bosanski: Empedoklo
čeština: Empedoklés
dansk: Empedokles
Deutsch: Empedokles
English: Empedocles
Esperanto: Empedoklo
español: Empédocles
eesti: Empedokles
euskara: Enpedokles
فارسی: امپدوکلس
suomi: Empedokles
français: Empédocle
galego: Empédocles
עברית: אמפדוקלס
hrvatski: Empedoklo
magyar: Empedoklész
Հայերեն: Էմպեդոկլես
Bahasa Indonesia: Empedokles
íslenska: Empedókles
italiano: Empedocle
Кыргызча: Эмпедокл
Latina: Empedocles
lietuvių: Empedoklis
latviešu: Empedokls
македонски: Емпедокле
Nederlands: Empedocles
norsk nynorsk: Empedokles
norsk: Empedokles
occitan: Empèdocles
polski: Empedokles
Piemontèis: Empédocle
português: Empédocles
română: Empedocle
русский: Эмпедокл
sicilianu: Empedocli
Scots: Empedocles
srpskohrvatski / српскохрватски: Empedokle
Simple English: Empedocles
slovenčina: Empedokles
slovenščina: Empedoklej
shqip: Empedokli
српски / srpski: Емпедокле
svenska: Empedokles
Türkçe: Empedokles
татарча/tatarça: Эмпедокл
українська: Емпедокл
Tiếng Việt: Empedocles