ESwatini

Kingdom of Eswatini (Engels)
Umbuso weSwatini (Swazi)
Koninkryk eSwatini
Vlag van eSwatiniWapen van eSwatini
VlagWapen
Nasionale leuse: Siyinqaba
(Swazi vir: "Ons is 'n vesting"
"Ons is 'n geheimenis/raaisel"
"Ons steek onsself weg")
Volkslied: Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati
(Swazi vir: "O God, Milddadige van die seën van die Swazi")
Ligging van eSwatini
HoofstadLobamba (koninklik en wetgewing)
Mbabane (administratief)

26°19′S 31°8′O / 26°19′S 31°8′O / -26.317; 31.133

Grootste stadMbabane
Amptelike taleEngels en Swazi
Regering

Monarg (Ngwenyama)
• Koninginmoeder (Ndlovukati)
Eerste minister
Unitêre parlementêre
absolute monargie
Mswati III
Ntfombi
Ambrose Dlamini
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Huidige grondwet

6 September 1968
1975
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
17 364 km2  (154ste)
6 704 myl2
0,9
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2017-sensus
 - Digtheid
 
1 343 098[1] (154ste)
1 093 238[2]
68,2 / km2 (135ste)
176,6 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$12,332 miljard[3]
$10 477[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$4,865 miljard[3]
$4 133[3]

MOI (2017)Green Arrow Up Darker.svg 0,588[4] (144ste)  –  medium
Gini (2009)51,5[5] –  hoog
GeldeenheidLilangeni (SZL)
Tydsone
 - Somertyd
SAST (UTC+2)
nie toegepas nie (UTC)
Internet-TLD.sz
Skakelkode+268

eSwatini (Swazi: [ɛswa̯ˈtiːni]), amptelik die Koninkryk eSwatini (Engels: Kingdom of Eswatini, Swazi: Umbuso weSwatini), tot 19 April 2018 Swaziland, is 'n absolute monargie en landingeslote land in Suider-Afrika.[6] Die administratiewe hoofstad en grootste stad is Mbabane, terwyl Lobamba die regeringsetel, asook koninklike en wetgewende hoofstad is. eSwatini is 'n buurland van Suid-Afrika en Mosambiek. Op politieke vlak het eSwatini in geen stadium aan Suid-Afrika behoort nie. Die Menslike ontwikkelingsindeks van 2017 plaas eSwatini op 144ste plek van 187 lande. eSwatini is 'n lidland van die Afrika-unie, Beweging van Onverbonde Lande, Britse Statebond, Gemeenskaplike Monetêre Gebied, Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en die Verenigde Nasies. eSwatini is een van min lande wêreldwyd wat die Republiek China op Taiwan teen spyte van groot druk deur die Volksrepubliek China as 'n selfstandige land erken.[7]

Nasa-Satellietbeeld van eSwatini
Kaart van eSwatini
Topografiese kaart van eSwatini
eSwatini se bevolkingsgroei (1961–2013)

Die eerste inwoners van die hedendaagse eSwatini was sedert 25 000 v.C. die Boesmans wat vir hul rotstekeninge orals in Suider-Afrika bekend staan en veral jagter-versamelaars was. Die Bantoevolke het sowat 1000 jaar gelede Suider-Afrika binne beweeg en hulle hier as landbouers en veewagters gevestig. Die land se bevolking bestaan veral uit Swazi's en hul taal is siSwati, ook bekend as Swazi. Onder leierskap van Ngwane III het hulle in die middel van die 18de eeu hul koninkryk gestig.[8] Beide die land en die volk is na Mswati II, die 19de-eeuse koning wat die koninkryk verenig en uitgebrei het, genoem; die hedendaagse grense is tydens die Wedloop om Afrika in 1881 bepaal.[9] Na die Tweede Vryheidsoorlog het die koninkryk in 1903 'n Britse protektoraat geword. Op 6 September 1968 het die land onder sy destydse naam Swaziland van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword.[10] eSwatini is 'n unitêre parlementêre absolute monargie binne die Britse Statebond met 'n eie monarg (Ngwenyama) as staatshoof. eSwatini is een van slegs vyf lande binne die Britse Statebond met 'n inheemse monarg op die troon (die ander vier is Broenei, Lesotho, Maleisië en Tonga).

Op 19 April 2018, met die dubbele viering van die land se goue herdenkingsjaar en die huidige koning se 50ste verjaardag, het Mswati III aangekondig dat sy land se naam verander van Swaziland na eSwatini, die naam wat algemeen in Swazi gebruik word.[11][12]

Other Languages
Acèh: Swaziland
Alemannisch: Swasiland
አማርኛ: ኤስዋቲኒ
aragonés: Swazilandia
Ænglisc: Swasaland
العربية: إسواتيني
asturianu: Suazilandia
Aymar aru: Suasïsuiu
azərbaycanca: Svazilend
تۆرکجه: سوازیلند
башҡортса: Эсватини
žemaitėška: Esvatėnis
Bikol Central: Swasilandya
беларуская: Свазіленд
беларуская (тарашкевіца)‎: Эсўатыні
български: Свазиленд
भोजपुरी: स्वाजीलैंड
Bahasa Banjar: Swaziland
bamanankan: Swaziland
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: সোয়াজিল্যান্ড
brezhoneg: Swaziland
bosanski: Esvatini
буряад: Свазиланд
català: Swazilàndia
Chavacano de Zamboanga: Swaziland
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Swaziland
нохчийн: Свазиленд
Cebuano: Suwasilandiya
کوردی: سوازیلاند
qırımtatarca: Svaziland
čeština: Svazijsko
Cymraeg: Gwlad Swasi
dansk: Swaziland
Deutsch: Swasiland
Zazaki: Swazilanda
ދިވެހިބަސް: ސުވާޒިލޭންޑު
eʋegbe: Swaziland
Ελληνικά: Εσουατίνι
English: Eswatini
Esperanto: Svazilando
español: Suazilandia
eesti: Svaasimaa
euskara: Swazilandia
estremeñu: Suazilandia
فارسی: اسواتینی
suomi: Swazimaa
Võro: Svaasimaa
føroyskt: Svasiland
français: Eswatini
arpetan: Souazilande
Nordfriisk: Eswatini
Frysk: Swazylân
Gagauz: Svazilend
galego: Suacilandia
Avañe'ẽ: Suasilándia
ગુજરાતી: સ્વાઝીલેન્ડ
Hausa: ESwatini
客家語/Hak-kâ-ngî: Swaziland
עברית: אסוואטיני
Fiji Hindi: Swaziland
hrvatski: Esvatini
hornjoserbsce: Swaziska
Kreyòl ayisyen: Swazilann
magyar: Szváziföld
հայերեն: Սվազիլենդ
interlingua: Swazilandia
Bahasa Indonesia: Eswatini
Interlingue: Swaziland
Igbo: Swaziland
Ilokano: Suasilandia
íslenska: Esvatíní
italiano: Swaziland
Patois: ESwatini
Basa Jawa: ESwatini
ქართული: სვაზილენდი
Qaraqalpaqsha: Svazilend
Taqbaylit: Swaziland
Kabɩyɛ: Suwazilandɩ
Kongo: Swati
қазақша: Свазиленд
한국어: 에스와티니
kurdî: Swazîlenda
kernowek: Pow Swati
Кыргызча: Свазиленд
Latina: Swazia
Ladino: Suazilandia
Lëtzebuergesch: Swasiland
Lingua Franca Nova: Suaziland
Luganda: Swaziland
Limburgs: Swaziland
Ligure: Swaziland
lumbaart: Swaziland
lingála: Swaziland
لۊری شومالی: سۊڤازیلند
lietuvių: Esvatinis
latviešu: Svatini
Malagasy: Soazilandy
олык марий: Свазиленд
македонски: Есватини
монгол: Свазиланд
Bahasa Melayu: Eswatini
Malti: Sważiland
မြန်မာဘာသာ: ဆွာဇီလန်နိုင်ငံ
مازِرونی: اسواتینی
Plattdüütsch: Swasiland
Nederlands: Swaziland
norsk nynorsk: Swaziland
norsk: Eswatini
Novial: Swazilande
Sesotho sa Leboa: ESwatini
occitan: ESwatini
Livvinkarjala: Svazimua
ਪੰਜਾਬੀ: ਸਵਾਜ਼ੀਲੈਂਡ
Kapampangan: Swaziland
Papiamentu: Swaziland
Deitsch: Swasiland
Norfuk / Pitkern: Eswotiini
polski: Eswatini
Piemontèis: Swaziland
پنجابی: سوازی لینڈ
português: Suazilândia
Runa Simi: Swasisuyu
română: Swaziland
русский: Эсватини
Kinyarwanda: Swazilande
संस्कृतम्: स्वाजीलैंड
саха тыла: Суазилэнд
sardu: Swaziland
sicilianu: Swaziland
Scots: Swaziland
davvisámegiella: Svazieana
Sängö: Swäzïlânde
srpskohrvatski / српскохрватски: Esvatini
Simple English: Eswatini
slovenčina: Svazijsko
slovenščina: Svazi
chiShona: Swaziland
Soomaaliga: Swasiland
shqip: Suazilandi
српски / srpski: Есватини
Sesotho: Swatsing
Seeltersk: Swasilound
Basa Sunda: Swaziland
svenska: Swaziland
Kiswahili: Uswazi
ślůnski: Suazi
тоҷикӣ: Свазиленд
ትግርኛ: ኤስዋቲኒ
Türkmençe: Swazilend
Tagalog: Eswatini
Türkçe: Svaziland
Xitsonga: ESwatini
татарча/tatarça: Свазиленд
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: سۋازىلېند
українська: Свазіленд
oʻzbekcha/ўзбекча: Svazilend
Tshivenda: Swazini
vèneto: Swaziland
vepsän kel’: Esvatini
Tiếng Việt: Eswatini
Volapük: Svasiyän
Winaray: Swazilandya
吴语: 斯威士蘭
მარგალური: სვაზილენდი
ייִדיש: סוואזילאנד
Yorùbá: Swásílándì
中文: 斯威士兰
文言: 史瓦帝尼
Bân-lâm-gú: Swaziland
粵語: 斯威士蘭
isiZulu: Eswatini