ENduli

eNduli
Ligging van eNduli op 'n kaart (Wes-Kaap)
eNduli
eNduli
 eNduli se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°21′20″S 19°20′38″O / 33°21′20″S 19°20′38″O / -33.35556; 19.34389
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Kaapse Wynlande
Munisipaliteit Witzenberg
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,70 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 351
 - Digtheid 13 359/km² (34 599,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank0.1%
 • Indiër/Asiër0.2%
 • Kleurling6.3%
 • Swart92.2%
 • Ander1.3%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 78.8%
 • Sotho 9.8%
 • Afrikaans 7.2%
 • Ander 4.2%

eNduli is 'n swart woonbuurt in die Kouebokkeveld, oos van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit val.

Other Languages
Sesotho sa Leboa: ENduli